NG Gemeente Bethlehem-Môrelig

NG Gemeente Bethlehem-Môrelig April 2018 een geword met NG GEMEENTE BETHLEHEM-NOORD Dit vra dat ons persoonlike verhouding met die Here sal groei.
(4)

"Soek allereers die Koninkryk van God!" Ons Gemeente wil aan hierdie opdrag van die Here uitting gee deur Sy wil bo ons eie te stel. Ons wil vir mekaar omgee en lief wees, maar ook na mekaar en die wereld uitreik.Ons besef egter dat ons niks uit onsself kan doen nie, daarom bely ons ons afhanklikheid teenoor die Here deur 'n lewende gebedslewe voorop ste stel.

Address

2 Heymanstreet
Bethlehem
9700

Telephone

+27583034935

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Bethlehem-Môrelig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Bethlehem-Môrelig:

Share