EG Kerk Bethlehem

EG Kerk Bethlehem Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige Evangeliese Kerk wat op 'n Gereformeerde grondslag berus.

11/05/2026
21/04/2026

21 April 2026

Vandag, 82 jaar gelede, is die Evangelies-Gereformeerde Kerk in Durban in 1944 gestig. Die kerk is gestig onder die naam van Die Nuwe Protestantse Kerk in Afrika.

Op 18 Augustus 1986 is die naam van die kerk deur die sinode verander na: Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika.

Deur die jare het die Here getrou gebly, en die Kerk se vierledige boodskap leef steeds kragtig voort:

Jesus red

Jesus reining

Jesus genees

Jesus kom weer.

Ons staan vandag in diepe dankbaarheid voor die HERE vir 82 jaar van genade, leiding en voorsiening.

Mag ons aanhou om hierdie waarheid met oorgawe te verkondig en uit te leef – tot eer van Sy Naam.

Ons het 'n geseënde Kerssangdiens gehad
03/12/2025

Ons het 'n geseënde Kerssangdiens gehad

Uitreik na Graanveld laerskool.
29/11/2025

Uitreik na Graanveld laerskool.

22/11/2025
Kinderbediening prysuitdeling
10/11/2025

Kinderbediening prysuitdeling

Address

C/o Saron Avenue & Kison Street
Bethlehem

Telephone

0726424730

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Bethlehem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share