03/01/2026
liewe vriende,🌿
Daar sal môre om 09:00 ’n lewendige preek-uitsending op Facebook wees vir almal wat graag wil inskakel en saam luister.
👉 Skakel gerus in op die profiel van Gideon van Vollenstee.
Julle is ook hartlik welkom om saam te gesels en versoeke te rig na afloop van die boodskap.
Ons sien uit daarna om saam met julle tyd in die Woord te deel.
Groete en seën,
Gideon