Benoryn FamilieKerk

Benoryn FamilieKerk Gemeente in Benoni waar jy dadelik tuis voel en deel word van 'n groep mense wat lief is vir Christus

06/09/2026

Huwelik: Ons 1ste week van huwelike "diens"

Kom deel in die viering en gesprek, Sondag 6 September om 09:00.
05/09/2026

Kom deel in die viering en gesprek, Sondag 6 September om 09:00.

Verlede week was dit Tamar aan die woord.  More wandel ons in Ester se verhaal.
08/08/2026

Verlede week was dit Tamar aan die woord. More wandel ons in Ester se verhaal.

16/07/2026
Marlize Gasson
24/05/2026

Marlize Gasson

🌟 Fondsinsameling – Benoryn Familie Kerk 🌟
Of jy deel is van die Benoryn Familie Kerk of nie – dit maak geen verskil nie! Kom ondersteun ons fondsinsameling en staan die kans om ’n heerlike skaap te wen.
🎟️ Kaartjies: R50.00 elk
Nadat jy jou 'n looitjie gekoop het, stuur asseblief ’n WhatsApp na Maritsa Oosthuizen op 082 255 1008 met die volgende:
βœ”οΈ Bewys van betaling
βœ”οΈ Jou naam en van
βœ”οΈ E-pos adres en selfoon nommer
βœ”οΈ Die wyk/looitjie lys wat jy kies
Moenie uitmis op hierdie lekker geleentheid om die kerk te ondersteun Γ©n dalk met ’n smaaklike skaapie weg te stap nie!
Kontak ons vandag nog! πŸ™Œ

🌟 Fondsinsameling – Benoryn Familie Kerk 🌟Of jy deel is van die Benoryn Familie Kerk of nie – dit maak geen verskil nie!...
24/05/2026

🌟 Fondsinsameling – Benoryn Familie Kerk 🌟
Of jy deel is van die Benoryn Familie Kerk of nie – dit maak geen verskil nie! Kom ondersteun ons fondsinsameling en staan die kans om ’n heerlike skaap te wen.
🎟️ Kaartjies: R50.00 elk
Nadat jy jou 'n looitjie gekoop het, stuur asseblief ’n WhatsApp na Maritsa Oosthuizen op 082 255 1008 met die volgende:
βœ”οΈ Bewys van betaling
βœ”οΈ Jou naam en van
βœ”οΈ E-pos adres en selfoon nommer
βœ”οΈ Die wyk/looitjie lys wat jy kies
Moenie uitmis op hierdie lekker geleentheid om die kerk te ondersteun Γ©n dalk met ’n smaaklike skaapie weg te stap nie!
Kontak ons vandag nog! πŸ™Œ

1 SAMUEL 7:12 Samuel het toe 'n klip gevat en dit regop gesit tussen Mispa en Sen. Hy het die plek Eben-Haeser genoem, β€œ...
24/05/2026

1 SAMUEL 7:12 Samuel het toe 'n klip gevat en dit regop gesit tussen Mispa en Sen. Hy het die plek Eben-Haeser genoem, β€œwant,” het hy gesΓͺ, β€œtot nou toe het die Here ons gehelp.”

Want as dit nie vir die Here was nie, sou ons ook nie kon terug kyk op 85 jaar nie.

Ons het die dag gevier met soveel wonderlike momente. Dankbaarheid in ongelooflike mates.

Address

36 Struben Straat, Rynfield
Benoni

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 10:30

Telephone

0721170317

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Benoryn FamilieKerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category