Kletsklub - Benjamin

Kletsklub - Benjamin Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kletsklub - Benjamin, Religious organisation, Aster Street, Northmead, Benoni.

Wat ‘n oggend! Welkom aan al ons Gr 1 en Gr 8 maats. Onthou Josua 1:9 op hierdie nuwe deel van jou lewensreis. ”Wees ste...
15/01/2023

Wat ‘n oggend! Welkom aan al ons Gr 1 en Gr 8 maats. Onthou Josua 1:9 op hierdie nuwe deel van jou lewensreis. ”Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is oral waar jy gaan.”

Kom loer volgende Saterdag na nuutste motor modelle op die mark terwyl jou kinders vermaak word. Tans sover die volgende...
19/10/2022

Kom loer volgende Saterdag na nuutste motor modelle op die mark terwyl jou kinders vermaak word.

Tans sover die volgende 6 motorhandelaars:
Land Rover
Jeep/Fiat/Alfa
Chery
Nissan
Suzuki
Haval

Skryf jou kinders in vir ons Mnr & Mej Sonskyn. Groot Pryse!! Geskenkbewyse, naweek wegbreek vir gesin van 7 na Port Edward, speelgoed, en soveel meer…

Kom smul aan heerlike basaar kos🍰🍖🌭

Sien jou daar!

10/10/2022
Moenie Sondag se baie spesiale les misloop nie. Ons het iemand spesiaal gereël om met ons Gr4-7 groep te kom gesels oor ...
09/04/2022

Moenie Sondag se baie spesiale les misloop nie. Ons het iemand spesiaal gereël om met ons Gr4-7 groep te kom gesels oor die tema. Dit beloof om pret en leersaam te wees.

Sien jou 09:00 in die lapa!!

Wat ‘n heerlike oggend saam met ons kinders! Dankie vir elkeen wat daar was.
16/01/2022

Wat ‘n heerlike oggend saam met ons kinders! Dankie vir elkeen wat daar was.

Heerlik gespeel vandag! Dankie vir elke ouer, kind en al ons stunning kinderkerk ooms en tannies. Julle is awesome!!
17/10/2021

Heerlik gespeel vandag! Dankie vir elke ouer, kind en al ons stunning kinderkerk ooms en tannies. Julle is awesome!!

Address

Aster Street, Northmead
Benoni
1501

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kletsklub - Benjamin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share