Kaleideo Benoni

Kaleideo Benoni Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kaleideo Benoni, 99 Boden Road, Jatniel, Benoni.

Sondag 08:30 | 99 Boden Rd, Benoni

AANLYN: https://youtube.com/?si=sNew-EMsOiOuVlAi

INLIGTING: https://linktr.ee/KaleideoBenoni

HOE KAN EK GEE?: https://pos.snapscan.io/qr/4kRS2E-k

Kaleideo Benoni
FNB
Rek: 63039488332
Tak: 210835

O N S  I S  T E R U GOns het Sondag saam begin met ons eerste diens vir 2026.         #2026
12/01/2026

O N S I S T E R U G

Ons het Sondag saam begin met ons eerste diens vir 2026.
#2026

10/11/2025

W A T I S V E R G I F N I S

Het jy Sondag se Vergifnis-reeks afskop gemis?

Moenie bekommerd wees nie, jy kan steeds inhaal!

Kyk die boodskap “Wat is Vergifnis?” aanlyn op ons YouTube-kanaal:
👉 https://youtu.be/Pfszfw3UwRU

Laat God deur hierdie reeks in jou hart werk en jou wys wat ware vryheid beteken.

Moenie net kyk nie, deel dit, leef dit, en wees deel van dit wat Hy in jou wil doen.

KALEIDEO BENONI AANLYNOns is besig om ons aanlyn bediening uit te bou en jy kan help.As jy nog nie ingeteken het nie, be...
06/11/2025

KALEIDEO BENONI AANLYN

Ons is besig om ons aanlyn bediening uit te bou en jy kan help.

As jy nog nie ingeteken het nie, besoek ons Kaleideo Benoni YouTube-kanaal en druk SUBSCRIBE.

Share asseblief ons boodskappe met jou vriende en familie.

Elke subscription, like en share help ons om God se Woord verder te dra en mense te bereik wat dalk nooit by ‘n kerk instap nie.

Kom wees deel van wat God doen click, share en help ons om die boodskap van lewe te versprei.

Kyk en teken in:
https://youtube.com/?si=RdDLZ5aTlCj6Bj-z

06/11/2025

WAT IS VERGIFNIS?

🗓️ Sondag 8:30
🎤 Anita Van Den Berg
📍 Kaleideo Benoni

V E R G I F N I SDie reeks, Vergifnis, gaan oor die pad na ware vryheid. In week een praat Anita van den Berg oor Wat is...
05/11/2025

V E R G I F N I S

Die reeks, Vergifnis, gaan oor die pad na ware vryheid. In week een praat Anita van den Berg oor Wat is vergifnis, waar Jesus verduidelik hoekom vergifnis nie ’n opsie is nie, maar ’n sleutel tot lewe.

In week twee kyk ons na hoekom ons moet vergewe, die sleutels van vergifnis, en die verskillende vlakke van pyn en martel wat ons beleef as ons dit nié doen nie.

Dan sluit ons af met wat gebeur ná vergifnis, die genesing, herstel en vrede wat God bring wanneer ons, ons greep laat gaan.

Hierdie reeks gaan jou die vryheid gee wat jy na smag.

Ons het Sondag ons reeks afgesluit: ‘Leuens wat ons glo oor ons IDENTITEIT.’David Ras het gedeel oor die leuen dat “jy n...
04/11/2025

Ons het Sondag ons reeks afgesluit: ‘Leuens wat ons glo oor ons IDENTITEIT.’

David Ras het gedeel oor die leuen dat “jy nie goed genoeg is nie” maar God sê: ‘In Christus is jy meer as genoeg!’

As jy dit gemis het, kyk dit aanlyn, dalk is dit presies wat jy moes hoor.

🔗 https://youtu.be/TqqqISATt1E?si=ddi0JYuXjh681ioC

30/10/2025

Het jy al gewonder hoekom daardie stem in jou kop nooit ophou sê: “Jy’s nie goed genoeg nie”?

Wat as daardie stem al jare lank vir jou ’n leuen vertel — en jy dit glo sonder om dit te besef?

Hierdie Sondag om 8:30 deel David Ras iets wat daardie leuen vir altyd kan stilmaak.

Familiedag 2025
28/10/2025

Familiedag 2025

Address

99 Boden Road, Jatniel
Benoni
1509

Opening Hours

08:00 - 09:15

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaleideo Benoni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kaleideo Benoni:

Share