EG Kerk - Warmbad

EG Kerk - Warmbad Die amptelike en inter-aktuele blad van die Evangelies-Gereformeerde Kerk - Warmbad met nuus, preke, en foto's van die gemeente en haar aktiwiteite

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade. Die Kruisboodskap wat deur die Kerk uitgedra word, sluit in:
1. Wedergeboorte (Redding en Verlossing van sonda

ars)
2. Heiligmaking (Vervulling met die Heilige Gees)
3. Wederkoms van Jesus Christus
4. Goddelike Genesing van fisiese krankheid

13/05/2022
11/05/2022

Address

Https://maps. App. Goo. Gl/nJ1NXNCvrHeE2waw 6
Bela-Bela
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk - Warmbad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk - Warmbad:

Share