AGS Shalom Familie

AGS Shalom Familie AGS Shalom familie en vriende, glo saam en span saam om Barkly Oos en mense saam te bring, nader aan God, as Gemeenskap. Om sterk te staan, en Sy Lig te skyn.

Ons spreuk lewe, lig en Gees oor Barkly Oos.

15/03/2026

Baie spesiale dankie aan elke persoon en dames wat ook eetgoejies gebring het vandag na die Afskeids Tee! 🎖️🏆🤗

Goeie naand liewe gemeente!

Ek wil graag langs die weg vir elke persoon wat bygedra het dat vandag so ń groot sukses was dankie sê.
Veral dankie vir al die dames wat gesorg het vir die eetgoed.

Dit was lekker om weer as ń groot geestelike familie saam te kuier!

Die woord vir ons gemeente wat 1 van my geestelike broers vir my gegee het:

Spreuke 3 vs 5,6
Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie.
Vra na die wil van God in alles wat jy doen.
Hy sal die regte pad vir jou wys......
( Ek d**k dis woord vir ons gemeente)

Seën vir almal.......🙏🏻

Tot ons weer sien! Mag die Here julle lei, vashou en vorentoe vat. Julle is die lig op die berge, Barkly gaan julle baie...
15/03/2026

Tot ons weer sien! Mag die Here julle lei, vashou en vorentoe vat. Julle is die lig op die berge, Barkly gaan julle baie mis 🩷

Baie dankie Riaan vir jou wysheid, liefde vir ons mense, jou passie en hart vir elkeen, jy het ons Geloof versterk soos ...
12/03/2026

Baie dankie Riaan vir jou wysheid, liefde vir ons mense, jou passie en hart vir elkeen, jy het ons Geloof versterk soos jy elkeen se lewe aangeraak het. Jy was ons Herder, gestuur na ons, ons harte is seer om julle te sien gaan!

Dankie uit ons harte Riaan en Celeste, you are in His Light ways. God Bless, baie liefde AGS SHALOM BARKLY OOS.

🌹ROOS PLANT DAGBaie dankie aan elkeen wat hierdie dag moontlik gemaak het. Elke bydrae, groot of klein, word gesien en w...
03/03/2026

🌹ROOS PLANT DAG

Baie dankie aan elkeen wat hierdie dag moontlik gemaak het. Elke bydrae, groot of klein, word gesien en waardeer. Baie dankie Joyce Buys vir jou mooi bydrae en kennis! Asook Andre en Andre 😊 vir al die help! Al diemlede wat gehelp het ook.

Sondag se roosplantdag was vir ons meer as net ’n aktiwiteit dit was ’n diep simboliese herinnering aan wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het. Die rooi rose herinner ons aan Sy bloed wat gestort is vir die vergifnis van ons sondes, en aan Sy onvoorwaardelike liefde vir ons.

Mag elke blom wat oopgaan ons weer herinner aan die nuwe lewe wat Jesus vir ons as gemeente gegee het lewe, hoop en genade. 🌹

Groete Ps. Riaan en Span

30/01/2026
Ons Nooi al die Manne en julle Vriende. Dit gaan jou lewe verander. Kom ondersteun ons Manne ! As jy iemand wil borg  is...
20/11/2025

Ons Nooi al die Manne en julle Vriende.

Dit gaan jou lewe verander.
Kom ondersteun ons Manne !

As jy iemand wil borg is julle Welkom.

Kontak Theuns Botha of Charl Tauber

Sien Julle Daar!

05/11/2025

GEBEDS BULLETS VIR SHALOM FAMILIE
Here, laat die lig van U teenwoordigheid oor die Shalom Familie skyn, sodat ons as een familie in U liefde en vrede sal wandel; ons verklaar: “Die Here sal jou seën en jou beskerm” (Num 6:24-26).
Ons verklaar dat die Shalom Familie gewortel en gegrond is in geloof, hoop en liefde, en dat elke huis gevul sal wees met U vrede wat alle verstand te bowe gaan (Fil 4:7).
Here, verbind ons harte as familie op sending, dat ons saam sal leef met een doel — om U Naam groot te maak en mense na Jesus te lei (Hand 2:46-47).
Ons profeteer dat U vreugde en guns oor die Shalom Familie sal rus, dat U hand van beskerming oor elke gesin sal wees, en dat geen wapen teen ons gevorm sal voorspoedig wees nie (Jes 54:17).
Here, laat U Gees in die Shalom Familie werk, bring genesing waar daar seer is, eenheid waar daar verdeeldheid is, en vuur waar daar louheid is — totdat ons almal vol is van U krag en liefde (Hand 1:8).

27/10/2025

Are you suffering? Are you crying out, “Lord, where are You? I need help.” We learn from the experiences we go through. One man of God said, “If there is no crucifixion, there can be no resurrection.”

I want to say to you today, do not despair. Jesus is walking with you today through your fiery trial. Hope in Him and He will bring you through. He will not disappoint you.

Have you downloaded the free Angus Buchan App yet? Stay up to date with the latest events, devotions and TV shows. bit.ly/AngusApp

Address

Motagu Street 55
Barkly East
9786

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Shalom Familie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category