NHK Barberton

NHK Barberton Hervormde Kerk van Barberton

13/04/2019
HERVORMDE KERK BASAAR. 1 SEPT.2018. 8:00 TOT LAAT. CORONATIONPARK.Kom eet 'n heerlike Lente ontbyt,Met koffie en beskuit...
31/08/2018

HERVORMDE KERK BASAAR. 1 SEPT.2018. 8:00 TOT LAAT. CORONATIONPARK.
Kom eet 'n heerlike Lente ontbyt,
Met koffie en beskuit
'n Veerligte omelet,
Dis wat ons het.
Drink jy sap daarby,
Kan jy dit ook kry.
'n Vulsel van jou keuse,
Dit is ons leuse.
DAARMEE SAAM ALLES WAT GEWOONLIK OP BASAARS IS: GOEIE VLEIS @ BILLIKE PRYSE, BRAAI, KOEK, POEDING, PANNEKOEK, WIT OLIFANTE, BOEKE en meer

Kinderkunskompetisie! Ons is opsoek na 'n plakaatontwerp vir die Basaar. R10 per inskrywing (jy kan meer as een keer ins...
09/07/2018

Kinderkunskompetisie! Ons is opsoek na 'n plakaatontwerp vir die Basaar.
R10 per inskrywing (jy kan meer as een keer inskryf) en die opdrag is uit te beeld wat jy aan d**k as jy hoor Kerk basaar (dit kan wees die kos, die pannekoek, speletjie ens.).
Die wenner sal 1 September by die basaar aangekondig word en 'n prys van R150 wen.
Slegs inskrywings van skoolgaande kinders word in aanmerking gebring vir die prys, maar ouer garde is meer as welkom om ook deel te neem.

Inhandigings sluit 31 Julie en moet by die kerk kantoor ingehandig word.

Vrydag verkoop die Hervormde Kerk jaffels teen R18 een. Sit jou bestellings teen Donderdag in by Susan.
16/04/2018

Vrydag verkoop die Hervormde Kerk jaffels teen R18 een. Sit jou bestellings teen Donderdag in by Susan.

Dankie aan almal wat deelgeneem het en baie geluk aan die wenners:Mooiste tafel: Ford3de Plek: Ds Dewald Kruger2de Plek:...
10/04/2018

Dankie aan almal wat deelgeneem het en baie geluk aan die wenners:
Mooiste tafel: Ford
3de Plek: Ds Dewald Kruger
2de Plek: Louisa Mills
1ste Plek vir n tweede jaar in n ry Franco Vorster

Baie dankie dat julle saam kom verjaarsdag koek eet het. Ons waardeer elkeen se mooi wense opreg.
11/02/2018

Baie dankie dat julle saam kom verjaarsdag koek eet het. Ons waardeer elkeen se mooi wense opreg.

Dankie vir almal wat daar vir 'n pragtige Kersdiens. Veral Susan Vorster en Eureka van Dyk vir die kerk versierings.
03/01/2018

Dankie vir almal wat daar vir 'n pragtige Kersdiens. Veral Susan Vorster en Eureka van Dyk vir die kerk versierings.

Wonderlike artikel oor die golfdag. Weereens baie dankie aan almal wat daar was en wat betrokke was by die relings
30/10/2017

Wonderlike artikel oor die golfdag. Weereens baie dankie aan almal wat daar was en wat betrokke was by die relings

The Nederduitsch Hervormde Kerk Barberton held its annual golf day at Barberton Golf Club on Friday.

Die Hervormings fees kom nader, Onthou asb om jou naam aan te meld as jy belangstel om saam met die res van die gemeente...
24/10/2017

Die Hervormings fees kom nader, Onthou asb om jou naam aan te meld as jy belangstel om saam met die res van die gemeente die oorsprong van ons geloofstradisie wil herdenk met n heerlike saam kuier.
31 Oktober 17:30 by Jathira

Address

123 Sheba Road
Barberton

Telephone

+27827516837

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Barberton posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHK Barberton:

Share