Ballito Gesinskerk NG Noordkus

Ballito Gesinskerk NG Noordkus Ballito Gesinskerk is 'n Afrikaanse NG Kerk in Ballito. Ons Leef God se Liefde!
(1)

'n Dag wat nog lank onthou sal word deur almal wat dit bygewoon het.
06/09/2026

'n Dag wat nog lank onthou sal word deur almal wat dit bygewoon het.

06/09/2026
Jy word hartlik uitgenooi na Ballito Gesinskerk se Erediens vanoggend. Die regstreekse uitsending vind plaas om 08:30 by...
06/09/2026

Jy word hartlik uitgenooi na Ballito Gesinskerk se Erediens vanoggend. Die regstreekse uitsending vind plaas om 08:30 by chl.co.za/r260906

Lekker koeler weer vir pannekoek en vetkoek. Nou te koop terwyl voorraad hou by Ballito Gesinskerk NG Noordkus
05/09/2026

Lekker koeler weer vir pannekoek en vetkoek. Nou te koop terwyl voorraad hou by Ballito Gesinskerk NG Noordkus

04/09/2026

Jannie du Toit en Chanie Jonker se uitvoering van FAK saamsing liedjies, herroep nostalgiese herinneringe uit vervloë dae.

🎶 ’n Aand om te onthou! 🎶Gisteraand het ons die voorreg gehad om ’n besondere Huiskonsert saam met die Afrikaanse legend...
04/09/2026

🎶 ’n Aand om te onthou! 🎶
Gisteraand het ons die voorreg gehad om ’n besondere Huiskonsert saam met die Afrikaanse legende Jannie du Toit en sy ongelooflik talentvolle pianis, Chanie Jonker, te beleef.
Ons het heerlike sop geëet, aan sjerrie gesip en is meegevoer op ’n nostalgiese reis terug na ons kinderherinneringe met die bekende, geliefde ou FAK-liedjies. 🎹🎸
Dankie, Jannie en Chanie, vir ’n aand vol musiek, stories, nostalgie en mooi herinneringe. 🇿🇦
Soms neem ’n lied jou terug na ’n plek wat jy ged**k het jy lankal vergeet het. 🎶

🎶 RAMKIETJIE – ’n Huiskonsert met Jannie du Toit 🎶Kom geniet ’n besondere aand vol nostalgie, geliefde Afrikaanse musiek...
31/08/2026

🎶 RAMKIETJIE – ’n Huiskonsert met Jannie du Toit 🎶
Kom geniet ’n besondere aand vol nostalgie, geliefde Afrikaanse musiek en stories. Van Die Mannetjie en Op my ou Ramkietjie tot Hillbrow, Victoriabaai en Voshaarnooi.
📍 Ballito Gesinskerk
📅 Donderdag 3 September
⏰ 18:00
💰 R100 p.p. – sop & sjerrie ingesluit
📞 Bespreek by die Kerkkantoor of WhatsApp Leonie: 064 867 2995
Kom beleef die musiek, herinneringe en erfenis saam met Jannie! 🎶

31/08/2026

Francois Boyce maak die dames se stemme én litte behoorlik los! 😄

Wat ’n heerlike oggend waar die “hare losgemaak” is — waar ons kon lag, gesels en sommer net onsself wees. ’n Oggend waar daar selfs ’n traan of twee afgevee is toe ons weer herinner is aan iets wat ons soms in die gejaag van die lewe vergeet:

Om die lewe te geniet, die mooi raak te sien en elke oomblik te waardeer. ❤️

Dankie vir ’n oggend vol lag, emosie en kosbare herinneringe!

Soos beloof was daar gekuier, gelag, gedans en gehuil, en elke dame het met inspirasie weggestap. Ons sal nooit weer met...
30/08/2026

Soos beloof was daar gekuier, gelag, gedans en gehuil, en elke dame het met inspirasie weggestap. Ons sal nooit weer met dieselfde oë na 'n paar skoene kyk nie. Baie dankie Francois Boyce ! Jou woorde het ons nie net laat skaterlag nie, maar ook baie diep laat d**k.
Baie dankie ook aan al ons borge vir die lieflike pryse.

Address

21 Drive-In Way
Ballitoville
4420

Opening Hours

Monday 10:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 09:30

Telephone

+27329461198

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ballito Gesinskerk NG Noordkus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share