AGS Tikvah

AGS Tikvah Ons Bou Verhoudings met Ewigheidswaarde. Christus in ons Die HOOP vir Almal daar Buite....Kol1:27
'n Geestelike Huisgesin met die Mooiste Harte.

23/08/2026

Spyt kom te laat

17/08/2026

Goeie môre aan Elke Lid van Ons Geestelike Huisgesin en elkeen wat hier lees (Eff.2:19 Julle is dus nie meer uitlanders en bywoners nie, maar medeburgers van hulle wat aan God behoort. Ja, julle is lede van God se huisgesin.)

Mag jou week
Gevul wees met Vrede, VREUGDE en Liefde. Mag jy 'n Oneindige Honger na God se Teenwoordigheid ontwikkel.
Mag jou huis GEVUL wees met Unspeakable Joy. Mag jy God se Hand ervaar in alles wat jy aanpak.
Mag jy ander sien deur JESUS se oë.

Hy Seën jou, bewaar jou en Skyn Sy Aangesig oor jou. Sy Genade is vir jou genoeg.

Onthou gister se woord:
Ons identifiseer die vyand maar gee hom GEEN erkenning in ons lewe nie.
Aan God behoort alle Eer, Nou en tot in Ewigheid!

AMEN

16/08/2026
02/08/2026

'n Onmoeting met God

26/07/2026

*God se Onvoorwaardelike liefde vir ons.
*Die Kruis maak ons FLAWLESS deur repentance.
*Moenie mekaar baklei nie, kom ons baklei SAAM die wêreld.
Agape liefde vir mekaar!!!

Deel3

26/07/2026

*God se Onvoorwaardelike liefde vir ons.
*Die Kruis maak ons FLAWLESS deur repentance.
*Moenie mekaar baklei nie, kom ons baklei SAAM die wêreld.
Agape liefde vir mekaar!!!

Deel2

26/07/2026

*God se Onvoorwaardelike liefde vir ons.
*Die Kruis maak ons FLAWLESS deur repentance.
*Moenie mekaar baklei nie, kom ons baklei SAAM die wêreld.
Agape liefde vir mekaar!!!
Deel 1

Aanstoot word geneem en nie gegee nie.Gal 2:20"Ek leef nie Meer nie, maar Christus in my"Vandag het die "dooie mens" Die...
19/07/2026

Aanstoot word geneem en nie gegee nie.
Gal 2:20
"Ek leef nie Meer nie, maar Christus in my"
Vandag het die "dooie mens"
Die EIE EK en AANSTOOT Begrawe!!!

19/07/2026

Wat vernietig verhoudings?

Alle Manne, Vroue en kinders bo 12 is WELKOM. God se Gees is reeds besig om die Grond voorteberei. Kontak Riaan Beukes 0...
15/07/2026

Alle Manne, Vroue en kinders bo 12 is WELKOM. God se Gees is reeds besig om die Grond voorteberei.
Kontak Riaan Beukes
0824427928

Address

121 Jesse Str
Balfour
2410

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Tikvah posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share