Dairy book redes vir om te lewe

Dairy book redes vir om te lewe Boodskap

17/06/2021

Jy en ju families is saam in so God is Altyd daar vir julle so prys Sy naam en hy sal ju sy eer gee kom ons Se dankie Ons vader

15/06/2021

Kom ons Se Amen en dankie vir God jy is die een Wat covid 19 deur gegaan het en oorleef het God Het saam met ju Daar deur gegaan

08/09/2020

U STERKE HAND MAAK ALLES MOONTLIK VIR ONS AS MENS ALLES IS MOONTLIK IN GEBED AMEN DANKIE ONS SE VADER

29/07/2020

WEES STERK EN VOL MOET Want ons God is altyd saam onshy met ons elke uur wat verby loop en on se son skyn die leulli van die Dale die blink more ster en tog so soet so n sarroos .onse Vader waak elke dag en nag oor ons hy die een wat besluite neem oor elk van onse lewens pad dankie Vader ons god vir elke dag laat ek nog kon op staan en kon doen wat my dag in sluit dankie hemel se god Amen.

28/07/2020

Ons se Vader wat in die hemel is verhoor die gebed van wat gebeur in die tyd waar baie onskulddig mense op seer , vermoor en aangeval word op plekke .god ons het u nodig self sit u genade sterk hand en hu ons onder u vlek en beskerm ons onder u bloed .Amen

26/07/2020

In vrede sal ons lewe ss dit in die bybel staan n siekte is nie die einde van die wereld NI god het reeds vir ons almal n plek in die hemel voor bery dus hoekom al kom haal hy jou of al gan jy self hy die here jou Vader ju god wag altyd vir ju hy gesterf vir ons sondes kan EK n Amen kry

25/07/2020

VADER IN DIE HEMEL EK VRA IN MY GEBED ELK AAND DAT GOD MY DIE KRAG GENADE EN SAL BY STAAN IN HIERDIE TYD AMEN

N gedagte  of n letter is ALTYD n wonder
18/07/2020

N gedagte of n letter is ALTYD n wonder

18/07/2020

VRIENDELIKHEID ,SPECIAL ,LIEFDE DEEL EK SAAM MET JU BESTE ENIGE TYD DUS JU MOEDER DAAR IS NIEMAND SOOS JU MA SY SAL ALTYD VERSTAAN SAAM MET JU DEUR MOEILIKE TYD SAAM STAP EK WIL NET DANKIE AAN ALLE SPECIAL MAMMA WAT ALTYD DAAR IS

25/06/2020

Goeie tyd spandeur jy min saam van dit is waardevol se ek my kind more bring n nuwe dag met nuwe moet ek so se Dan net dankie vir die ons se Vader vir die krag en genade wat hy vir elke een van ons gee vir die mag soos more Amen.

18/05/2020

Ek bid vir ju wat hier gan lees wat hierdie moeilike tyd saam met ons deur gan n tyd wat baie swaar positions vir elk een van ons nu in plas die wat ander deur mk as gevolg van laat daar ni nu werk beskikbaar is ni .Vader onse hemel se Vader plaas u krag sterk hand onse Vader ju beskerming in elke een se plek waar OK al hy of sy .maak dit wat onmoontlik is moontelk vir hulle u met baie danksegin Amen

18/04/2020

ELKE EEN VAN ONS HET N DROOM WAT JY WIL BERUIK IN DIE TOEKOMS DUS HKM JY EN EK EN ALMAL ELKE OGGEND OP STAAN EN DANKIE VADER SE LAAT EK NOG LEWE VIR N REDE

Address

Askham

Telephone

+27719198053

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dairy book redes vir om te lewe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share