NG Gemeente Arlington

NG Gemeente Arlington Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Gemeente Arlington, Church, Arlington.

Troosdiens - Dippies Dippenaar Die diens sal beskikbaar wees om weer te kyk sodra dit gelaai het op die kanaal.
19/12/2025

Troosdiens - Dippies Dippenaar

Die diens sal beskikbaar wees om weer te kyk sodra dit gelaai het op die kanaal.

*ARLINGTON 80* Die dag stap al hoe nader en die tyd raak al minder 😁Wik en weeg jy nog, kom ons maak dit sommer maklik -...
10/10/2025

*ARLINGTON 80*

Die dag stap al hoe nader en die tyd raak al minder 😁

Wik en weeg jy nog, kom ons maak dit sommer maklik - koop nou jou kaartjie sommer op Computicket by:

https://computicket-boxoffice.com/e/arlington-80-motorfietsdag-5fvASL

Alles wat ingesluit is by jou inskrywing:
- Middagete
- Aandete
- Vermaak deur Swerwer

Wat meer wil jy hê 🥳

Let wel geen OTM beskikbaar slegs kontant of kaartmasjien 🌿

Alle voorsorgmaatreëls is ook in plek en dus het jy geen verskoning om nie jouself te kom geniet nie 😀

*BAIE DANKIE AAL ELKEEN VAN ONS BORGE WAT DIE DAG MOONTLIK MAAK*

- Point S Bethlehem
- Novon Proctecta
- Crezco Bethlehem
- Carrebuild Panelbeater en Towing in Lindley

Moenie hierdie geleentheid misloop nie, dit beloof om weer vetpret te wees!
30/09/2025

Moenie hierdie geleentheid misloop nie, dit beloof om weer vetpret te wees!

Goeie Vrydag 2025 💛Wat is goed in Goeie Vrydag? - Vandag is 'n goeie dag want Jesus is in die dag.- Vandag is 'n goeie d...
18/04/2025

Goeie Vrydag 2025 💛

Wat is goed in Goeie Vrydag?

- Vandag is 'n goeie dag want Jesus is in die dag.
- Vandag is 'n goeie dag want die verhouding tussen God en mensdom is herstel.
- Vandag is 'n goeie dag want God toon sy almag en krag

Geseënde Paasfees aan elkeen van julle 🌿

14/04/2025
Palmsondag 2025 🌿Vanoggend het Loofie, die padda, vir ons maatjies kom leer oor 3 groot woorde: 1. Jubel2. Juig 3. Hosan...
13/04/2025

Palmsondag 2025 🌿

Vanoggend het Loofie, die padda, vir ons maatjies kom leer oor 3 groot woorde:

1. Jubel
2. Juig
3. Hosanna

In ons hartjies mag ons maar jubel en juig oor die Verlosser wat aan 'n kruis vir ons sondes gesterf het uit pure liefde ♥️

Dankie vir elkeen betrokke by vanoggend se kinderdiens oor Palmsondag 💛🌿

Address

Arlington
9602

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Arlington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category