Gereformeerde Kerk Dendron & Magalakwin

Gereformeerde Kerk Dendron & Magalakwin Kombinasie tussen Dendron en Magalakwin (Alldays) Gereformeerde Kerk.

Br Eben Smit verwelkom dominee Faan Smit en sy vrou Magda in die Dendron/Magalakwin gemeente.
26/08/2023

Br Eben Smit verwelkom dominee Faan Smit en sy vrou Magda in die Dendron/Magalakwin gemeente.

Die susters onthaal die Senior Klub met pannekoek. 29 Julie 2023
26/08/2023

Die susters onthaal die Senior Klub met pannekoek. 29 Julie 2023

Dendron se Senior Klub het hul jaarlikse kuier by Marlothii Lodge gehad. Die tema was Sop en Sjerrie, baie gepas vir die...
23/07/2022

Dendron se Senior Klub het hul jaarlikse kuier by Marlothii Lodge gehad. Die tema was Sop en Sjerrie, baie gepas vir die winter. Almal het heerlik saam gekuier, gelag en gesels. Sop en brood en heerlike Malva poedings was op die spyskaart. Vitamien C het ons dag opgevrolik, oral was lemoene, naartjies en suurlemoene. Die seniors het Isa se vaardigheids speletjies laglag kafgedraf, met baie pret en vrolikheid. Ds Retief het Psalm 89 voorgelees en n pragtige toepassing op die oues van dae gemaak. Almal is huistoe met sop, sitrus en n Dragonfruit stiggie.

Dendron Susters afsluiting 2021. Vrolik Mexikaans😃
06/12/2021

Dendron Susters afsluiting 2021. Vrolik Mexikaans😃

21/10/2019
21/10/2019
21/10/2019
Tannie Sussie Hoogenboezem se 80ste verjaarsdag vandag gevier met koek en tee.
09/06/2019

Tannie Sussie Hoogenboezem se 80ste verjaarsdag vandag gevier met koek en tee.

So hou ons potjiekos! Mans gesels oor boerdery, vrouens...... oor alles! Dis te lekker om so saam te kuier, so maak ons ...
28/04/2019

So hou ons potjiekos! Mans gesels oor boerdery, vrouens...... oor alles! Dis te lekker om so saam te kuier, so maak ons ook herinneringe!

Potjiekos saamkuier by Bergpan Gastehuis, aan die voet van die Soutpansberg. Attie en Isabel Roux was die kampioene, bai...
27/04/2019

Potjiekos saamkuier by Bergpan Gastehuis, aan die voet van die Soutpansberg. Attie en Isabel Roux was die kampioene, baie geluk... ons sal solank begin oefen vir volgende jaar. Sal more nog fotos opsit.

12/04/2019

Sterkte vir ds Retief en die ander van ons area met die Loskopdam marathon more!

Address

40km On Swartwater Road
Alldays

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Dendron & Magalakwin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Dendron & Magalakwin:

Share