05/04/2025
🙏 Jy is uitgenooi! Volle Evangelie Kerk Alexanderbaai
Tema: "Om Getrou te Bly aan die Here"
Voel jy dalk moeg of ver van God? Kom hoor ’n bemoedigende boodskap oor hoe om vas te hou aan die Here – selfs in moeilike tye.
📅 Datum: [06 April 2025]
🕘 Tyd: [09h30]
🎶 Lofprysing. Die Woord. Herstel.
Kom ervaar Sy liefde en krag. Jy is welkom!