Lofdal Gemeente

Lofdal Gemeente Volle Evangelie Kerk van God. Die Gemeente vir die Gemeenskap. Pastore in die Gemeente. Ps:Raymond Ambrose
Ps:Robbie Dormehl
Ps:Theuns van Wyk.

01/06/2021

Dont exist any more....

30/04/2014

Jesus is die Weg die Waarheid en die Lewe en niemand kom na die Vader behalwe deur Hom nie Hy is die deur na Sukses en die Ewige Lewe............Blessings.

30/01/2014

Sekere mense hou so vas aan hulle voor Vader geeste dat hulle die eerder sal gehoorsaam as vir God want hulle vrees hulle Ancesters meer as vir God daarom is daar nie discipline by sekere mense nie want disipline maak dat jy God gehoorsaam sal wees en Hom sal eer en respekteer. Jou voor Vader geeste kan niks vir jou doen nie indien jy jou met hulle bemoei is jy besig met Satanisme want net God moet aanbid word...........................mense Vrees nie meer vir God nie dis tyd dat ons weer die Vrees van die Here in ons lewe kry Hy alleen moet gevrees word met Liefde.

Awesome Jeug Bediening....Praise God He is Awesome...
19/01/2014

Awesome Jeug Bediening....Praise God He is Awesome...

Oupa se Angel met my dogter en skoonseun...
19/01/2014

Oupa se Angel met my dogter en skoonseun...

19/01/2014
19/01/2014

Jeug Bediening ...

12/01/2014

Jes: 41:10.........Wees nie bevrees nie,
want Ek is met jou;
kyk nie angstig rond nie,
want Ek is jou God.
Ek versterk jou,
ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou
met my reddened regterhand

Weet dat jy kosbaar en Waardevol vir die Here is dis waarvoor Hy jou geskape het om Hom as God en Meester te aanvaar en beleef elke dag.

Mag die Here jou bewaar en beskerm teen die aanslae van die duiwel die satan wat gekom het om te steel en te slag en te verwoes, maar Jesus het gekom dat ons die Lewe in oorvloed kan he want Hy gee L E W E, ......................J E S U S

13/11/2013

n Gesalfde Geseende Heiligge Gees Bediening tot eer van die Here Shalom.

27/10/2013

Ons het Vandag 27 Oktober n Vinominale Gesalfde Geseende Diens in die Here beleef met sy Goddelikke teenwoordigheid tasbaar teenwoordig. Dis n Vreugde om Jesus as Verlosser en Saligmaker te kan Ken en 'n Persoonlikke verhouding met Hom te kan he.

Address

, De Laan
Alberton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lofdal Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category