Wellington Pentecostal Church

Wellington Pentecostal Church A Holy Spirit driven church who believes in the Cross of Jesus Christ where everybody is welcome.

20/12/2024
Fill us with your Holy Spirit Lord!
17/04/2024

Fill us with your Holy Spirit Lord!

The truth of the Word of God.
17/12/2023

The truth of the Word of God.

Is u gereed vir die grootste bruilof? Het u u bruilofskleed aan? Is u lamp vol olie? Hierdie geleentheid kan u en ek nie...
02/11/2023

Is u gereed vir die grootste bruilof? Het u u bruilofskleed aan? Is u lamp vol olie? Hierdie geleentheid kan u en ek nie misloop nie. Maak gereed die Koning kom.

Musiek deur Jatniël OrkesVideo deur Jatniël Mediasentrum

Baie geluk sus Chrisma Scheün met jou verjaarsdag gister. Mag die seën van die Here op jou rus in die nuwe lewensjaar. D...
01/11/2023

Baie geluk sus Chrisma Scheün met jou verjaarsdag gister. Mag die seën van die Here op jou rus in die nuwe lewensjaar. Dankbaar die Here het jou nog 'n jaar gespaar vir al jou geliefdes.

Salvation is still free. Amen.
07/08/2023

Salvation is still free. Amen.

Koortjie sê: Geloof wankel nie vertrou die Heer. Klim vandag uit jou bootjie van jou omstandighede in die geloof en kyk ...
17/07/2023

Koortjie sê: Geloof wankel nie vertrou die Heer. Klim vandag uit jou bootjie van jou omstandighede in die geloof en kyk wat se wonderwerk doen Hy vir jou. Al lyk dit asof die golwe jou gaan omslaan hou jou oë gevestig op die Here. Petrus het getuienis ontvang dat hy op die water geloop het. Soms laat Hy die water kloof dat jy kan deurtrek. Soms laat Hy dit opdroog, soms laat dit wegvloei. Vertrou Hom volkome in die geloof. Jesus sê vandag vir ons klim uit jou bootjie en kom na My toe.

Baie geluk Br Marius Scheün met jou verjaarsdag. Mag die Here se seën, goedheid en guns jou padlangs kom die jaar.
12/07/2023

Baie geluk Br Marius Scheün met jou verjaarsdag. Mag die Here se seën, goedheid en guns jou padlangs kom die jaar.

Address

11 School Road, Plimmerton, Porirua
Wellington
5026

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Pentecostal Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Wellington Pentecostal Church:

Share