Die Koeksuster Klub Tauranga

Die Koeksuster Klub Tauranga 'n Plek vir vroue in en rondom Tauranga! Hier gesels ons saam, beplan ons kreatiewe geite en goeters, en gryp ons die lewe aan net soos ons vroue kan.

Ons is nou nie jou normale vrouebediening nie, nee...kom loer gerus en word deel van die reis.

Kom geniet 'n gesellige dames kuieraand aangebied deur ACK Tauranga Vrouebediening.TEMA: CHRISTMAS IN JULYDatum: Vrydag,...
11/06/2024

Kom geniet 'n gesellige dames kuieraand aangebied deur ACK Tauranga Vrouebediening.

TEMA: CHRISTMAS IN JULY
Datum: Vrydag, 12 Julie 2024
Tyd: 18:00 - 20:30
Koste: $15

'n Verskeidenheid van heerlike sop en brood is op die spyskaart!

Bring asseblief ook 'n toegedraaide geskenkie saam vir die 'geskenk-ruil'. Die idee is om niks te koop nie, maar 'n item in jou huis (wit olifant😁) wat jy nie meer wil hê nie of nie gebruik nie toe te draai.

Kry jou kaartjie hier:
https://www.trybooking.com/nz/SRL

Vir enige navrae kontak Mariska - 0220407184

11/06/2024

Kom geniet 'n gesellige dames kuieraand aangebied deur ACK Tauranga Vrouebediening.

TEMA: CHRISTMAS IN JULY

Datum: Vrydag, 12 Julie 2024
Tyd: 18:00 - 20:30
Koste: $15

'n Verskeidenheid van heerlike sop en brood is op die spyskaart

Bring asseblief ook 'n toegedraaide geskenkie saam vir die 'geskenk-ruil'. Die idee is om niks te koop nie, maar 'n item in jou huis (wit olifant😁) wat jy nie meer wil hê nie of nie gebruik nie toe te draai.

Deel asseblief die uitnodiging met jou vriendinne🌸

Kry jou kaartjie hier:
https://www.trybooking.com/nz/SRL

Vir enige navrae kontak Mariska - 0220407184

Kom geniet 'n lekker jolige, kreatiewe oggend spesiaal vir ma's en dogters 🤩MA EN DOGTER TEKKIE-VERF OGGEND🎨Hierdie is d...
19/05/2024

Kom geniet 'n lekker jolige, kreatiewe oggend spesiaal vir ma's en dogters 🤩

MA EN DOGTER TEKKIE-VERF OGGEND🎨

Hierdie is die ideale geleentheid om kwaliteit tyd met jou dogter te spandeer en saam iets kreatief te doen, terwyl julle bederf word met lekker eetgoed en geskenkies🩷

Daar is slegs 'n beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

Wanneer: Saterdag, 22 Junie 2024

Tyd: 10:00 tot ongeveer 14:00

Waar: Papamoa Library, 15 Gravatt Road, Papamoa Beach

Wat gaan ons doen: Jou eie paar tekkies verf en versier

Koste: Kaartjie vir ma en dogter - $75

Kaartjie vir ekstra dogter - $35

Dogters se ouderdom: tussen 8 en 17.

Bring asseblief jou eie paar "canvas' tekkies om te verf (kan by o.a. K-mart koop)

Ingesluit:

🟣Welkom geskenkie

🟣Alle verf en ander kunsmateriaal wat jy sal nodig kry (behalwe tekkies)

🟣'Brunch' en koffie/tee

🟣Spesiale pryse

Kry jou kaartjie hier: https://www.trybooking.com/nz/SGH

Kontakbesonderhede: [email protected] / 022 040 7184

Net 'n herinnering...... hierdie Vrydag aand (5 April) is kuier aand🧡🩷 met pizza en wyn, terwyl jy na hartelus kan rondl...
31/03/2024

Net 'n herinnering...... hierdie Vrydag aand (5 April) is kuier aand🧡🩷 met pizza en wyn, terwyl jy na hartelus kan rondloer in die 'pop-up klere-ruil boutique'.

Nooi gerus jou vriendinne ook saam!

Koste: $10

Kry jou kaartjie hier:

https://www.trybooking.com/nz/RGB

5 April 🩷 KLERE-RUIL KUIER AANDKom eet en drink ietsie en kuier lekker saam. Nooi jou vriendinne ook saam!!KRY JOU KAART...
21/03/2024

5 April 🩷 KLERE-RUIL KUIER AAND

Kom eet en drink ietsie en kuier lekker saam. Nooi jou vriendinne ook saam!!

KRY JOU KAARTJIE HIER: https://www.trybooking.com/nz/RGB

Nog een week dan konsert ons saam tot eer van God wat vir ons so goed is in hierdie mooie land!Jy net nog 'n paar dae om...
13/11/2023

Nog een week dan konsert ons saam tot eer van God wat vir ons so goed is in hierdie mooie land!

Jy net nog 'n paar dae om jou kaartjies vir die konsert te kry en onthou van die Kerrie en rys / Hotdogs wat jy vooraf kan bestel.

Dit gaan 'n ongelooflike aand wees - die opgewondenheid loop hoog!!

Kry jou kaartjies hier: https://www.trybooking.com/nz/PQS
Bestel jou kos hier: https://www.trybooking.com/nz/PZW

'n GROOT DANKIE weereens aan ons borge vir hulle ongelooflike vrygewigheid en betrokkenheid - julle maak dit alles moontlik en ons waardeer julle so baie!

Yolandi en die span van Sterling Finance
Jan en JV Financial Services Ltd
Werner Hanekom en KC KC Printing & Apparel
Boerewors NZ

LOUIS BRITTZ & VRIENDE IN KONSERT  - NOVEMBER 2023Beleef 4 van SA se bekendse Christelike Kunstenaars in konsert hier in...
03/10/2023

LOUIS BRITTZ & VRIENDE IN KONSERT - NOVEMBER 2023

Beleef 4 van SA se bekendse Christelike Kunstenaars in konsert hier in Tauranga.

🔶Datum:
Maandag, 20 November 2023
🔶Tyd:

18:00 - Meet, greet and eat (kos kan vooraf bestel word, jy sal 'n 'link' daarvoor ontvang wanneer jou kaartjie gekoop is)
19:00 - Deure na ouditorium open en konsert begin

🔶Venue:
Lifezone Church, 7 Oak Lane, Judea, Tauranga

🔶Cost:
Volwassenes - $35
Kinders (14 years and jonger) - $25

🔶Kaartjies:
Kry jou kaartjies hier: https://www.trybooking.co.nz/PQS

Meer oor die kunstenaars:

Louis Britzz en Stella het elk verskeie SAMA, Ghoema en ATKV benoemings en pryse onder die belt, met goue albumverkope en vele internasionale toere saam. Louis het meer as 23 albums gemaak en is ook bekend as regiseur van Retief Burger, Laurika Rauch en Soweto String Kwartet se werk. Stella (Christelle Combrink) se solosnitte verskyn dikwels in die Jacaranda Top20 en met haar groep Duis:Lig lewer sy reeds jare ‘n puik bydrae tot Afrikaanse lofprysing. Sy is ‘n uitstekende sangeres, pianis en liedjieskryfster. Andries Visser en Izelle Claassen word gereken onder SA se top perkussie en vioolspelers.

Saam in konsert bring die kwartet musiekproduksie van die hoogste gehalte, oorspronklike musiek, bekende treffers en hartlike samesang in lof en aanbidding.

Contact: Mariska 022 040 7184 / Sharaine 021 0855 8161
Email: [email protected]

'n Massiewe dankie aan ons borge van die konsert:
STERLING FINANCE https://www.facebook.com/sterlingfinancenz, borg vervoer vir die toerspan vir die tyd wat hulle in NZ toer.

Jan Viljoen https://www.facebook.com/JVFSJAN

11/04/2023

Looking for a fun and creative getaway?

Join my upcoming Stamp and Eat retreat!

Get ready to connect with other women who love papercrafting as much as you do.

The retreat includes all the supplies you need for some serious stamping fun, plus delicious meals and snacks to keep you energized throughout the day.

Only a few spots left, so book now to secure your spot!
See you there!

FULL DETAILS CAN BE FOUND BY CLICKING ON THIS LINK:
https://forms.gle/iqTw4nHZ3C5PZs7CA

Enige Jodi Picoult aanhangers wat graag 'n kopie van haar nuutste boek sal wil hê? Ek het 'n ekstra een op my boekrak😊
11/04/2023

Enige Jodi Picoult aanhangers wat graag 'n kopie van haar nuutste boek sal wil hê? Ek het 'n ekstra een op my boekrak😊

'I am Woman, Fearfully and Wonderfully Made'  - 21 Mei 2023Vir die dames wat dalk nog wou bespreek vir die dames funksie...
10/04/2023

'I am Woman, Fearfully and Wonderfully Made' - 21 Mei 2023

Vir die dames wat dalk nog wou bespreek vir die dames funksie by Trinity Wharf op 21 Mei... ons was gelukkig om nog 'n paar kaartjies beskikbaar te kon maak vir die geleentheid. Daar is nog 8 ekstra plekkies beskikbaar, so spring gou-gou!

KRY JOU KAARTJIE HIER: https://labyrinthforlemonade.co.nz/whatwedo/

INFO:
Join us for a day of motivation, inspiration, fun and laughter, as we celebrate YOU!
We will spoil you with lovely gifts and surprizes, delicious food, amazing speakers, at the most beautiful venues - because you are worth it!
If you are new in NZ or in your area – we look forward to welcoming you! This is the perfect opportunity to meet new ladies and form new friendships.
Cost: $50 per person

▪️Speakers:
The lovely Sharaine Steenberg will be one of the guest speakers at all the events and we are very excited to also have Sandra Taljaard from Style Challenge International, all the way from South Africa, joining us as a guest speaker. With her vibrant and fun personality and her compassion for the heart and soul of women, Sandra is sure to inspire and motivate each and everyone.
Sharaine Steenberg – “You are a woman, fearfully and wonderfully made”
Sandra Taljaard – “Wonder Woman… you are enough!”

▪️ Ladies Afternoon High-Tea
When: Sunday, 21 May 2023 @ 12:30 – 15:30/16:00
Where: Trinity Wharf Hotel, 51 Dive Crescent, Tauranga
Included: Special Welcome Gift, High-Tea, Unlimited Coffee/Tea, Amazing Lucky draws gifts and a few lovely surprizes!

▪️GET YOUR TICKET HERE: https://labyrinthforlemonade.co.nz/whatwedo/

ACK Tauranga dames 'Ken-Mekaar'🌼 Saterdag, 4 Maart 2023🌼
20/02/2023

ACK Tauranga dames 'Ken-Mekaar'🌼 Saterdag, 4 Maart 2023🌼

ACK Kreatiewe Kuier-oggend❤️❤️ Kuier, eet, craft en nog kuier...resep vir 'n fantasmagoriese oggend😁
19/11/2022

ACK Kreatiewe Kuier-oggend❤️❤️ Kuier, eet, craft en nog kuier...resep vir 'n fantasmagoriese oggend😁

Address

Tauranga
3112

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koeksuster Klub Tauranga posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Koeksuster Klub Tauranga:

Share