05/06/2026
ACK Taupo nooi almal hartlik uit na ons Afrikaanse Erediens hierdie Sondag, 7 Junie om 9vm waar Karel Fourie vir ons 'n boodskap bring.
Alle Suid-Afrikaners in die Taupo & Turangi omgewing word hartlik uitgenooi om die Erediens by te woon.
Ons kuier lekker na die tyd saam met koffie en tee ☕️🍪.