Selwyn Christen Gemeenskap

Selwyn Christen Gemeenskap Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Selwyn Christen Gemeenskap, Church, 14 Kidman Street, Rolleston.

Afrikaanse Christen Kerk vir die Selwyn en wyer Christchurch omgewing
EFESIËRS 3:14-15
Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.

Sondag gaan ons voort met prediking uit Esegiël. Hoop om julle daar te sien.✝️ Teebeurte Verjaarsdag groep Jan - Jun. ☕️
04/09/2026

Sondag gaan ons voort met prediking uit Esegiël. Hoop om julle daar te sien.✝️ Teebeurte Verjaarsdag groep Jan - Jun. ☕️

Sondag het ons 'n spesiale diens en gaan ons na deel 2 van Jy is God se skilderdoek kyk. Daar gaan ook geleentheid wees,...
27/08/2026

Sondag het ons 'n spesiale diens en gaan ons na deel 2 van Jy is God se skilderdoek kyk. Daar gaan ook geleentheid wees, as jy sou wou, om te sê wat die Here vir jou beteken. Kom ons kuier lekker om sop brood en poeding.

Ons vier Nagmaal die Sondag. Hoop om julle daar te sien. ✝️ Teebeurte - verjaarsdag groep Jul tot Des. ☕️
12/08/2026

Ons vier Nagmaal die Sondag. Hoop om julle daar te sien. ✝️ Teebeurte - verjaarsdag groep Jul tot Des. ☕️

Ons hoop om julle Sondag te sien vir ons 2de boodskap uit Esegiel. ✝Teebeurte - Verjaarsdag groep Jan - Jun
31/07/2026

Ons hoop om julle Sondag te sien vir ons 2de boodskap uit Esegiel. ✝
Teebeurte - Verjaarsdag groep Jan - Jun

21/07/2026
Ons kom hierdie Sondag weer bymekaar en begin met 'n nuwe reeks uit Esegiel.  Hoop om julle daar te sien.  Teebeurte: Ve...
16/07/2026

Ons kom hierdie Sondag weer bymekaar en begin met 'n nuwe reeks uit Esegiel. Hoop om julle daar te sien. Teebeurte: Verjaarsdaggroep - Julie tot Des

Ons hoop om julle Sondag te sien vir ons laaste preek uit die boek Daniël. Teebeurte - Geboortemaand Jan-Jun.
01/07/2026

Ons hoop om julle Sondag te sien vir ons laaste preek uit die boek Daniël. Teebeurte - Geboortemaand Jan-Jun.

Ons kom weer Sondag bymekaar, en sien daarna uit om jou daar te sien. Teebeurte Verjaarsdaggroep - Jul tot Aug
17/06/2026

Ons kom weer Sondag bymekaar, en sien daarna uit om jou daar te sien. Teebeurte Verjaarsdaggroep - Jul tot Aug

Hierdie Sondag 7 Junie leer ons meer oor Daniel 9. ✝  Almal is welkom. Teebeurte is verjaarsdag groep Jan-Jun.  ☕
04/06/2026

Hierdie Sondag 7 Junie leer ons meer oor Daniel 9. ✝ Almal is welkom. Teebeurte is verjaarsdag groep Jan-Jun. ☕

Address

14 Kidman Street
Rolleston
7608

Opening Hours

9:30am - 11pm

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Selwyn Christen Gemeenskap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category