ACK Howick

ACK Howick Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand. Howick Gemeente
Eredienste in Afrikaans elke Sondag 9:30vm

30/05/2026
U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuw...
28/05/2026

U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.
Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuwe preekreeks getitel: "In die Geloof"
"6. Geloof wat volhard in Wag"
Sluit gerus aan en volg saam in hierdie nuwe preekreeks.
ACK Howick is nie gekoppel aan 'n spesifieke denominasie nie, alle Christen gelowiges is welkom.
Sien julle daar om 9:30vm.

https://youtu.be/SUZKbbqQo0A
23/05/2026

https://youtu.be/SUZKbbqQo0A

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

21/05/2026

Pinksterdiens (4) Donderdag

Prediker: Ds. Shawn Will

20/05/2026

Pinksterdiens (3) Woensdag

Prediker:
Ds. Shawn Will

U word hartlik uitgenooi na ACK Howick en Pukekohe se Pinkster dienste. Neem asseblief kennis van die volgende belangrik...
18/05/2026

U word hartlik uitgenooi na ACK Howick en Pukekohe se Pinkster dienste.

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike informasie:

Maandag 18 Mei en Dinsdag 19 Mei om 19:00 by Lady Star of the Sea personeelkamer.

Woensdag 20 Mei - Vrydag 22 Mei om 19:00 by St James.

Ons wil u graag inlig oor die reëlings rondom die uitsendings van die dienste vir hierdie week:

• Maandag en Dinsdag (Howick): Hierdie dienste sal ongelukkig nie regstreeks uitgesaai word nie. Ons sal egter die opnames doen en dit so gou as moontlik op YouTube laai sodat u dit steeds later kan kyk indien u nie die dienste fisies kan bywoon nie.
• Woensdag - Vrydag (Pukekohe): Hierdie dienste sal wel regstreeks (live) uitgesaai word vir almal wat van die huis af inskakel.

Hoop om almal daar te sien.

U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuw...
16/05/2026

U word hartlik uitgenooi na Sondag se Erediens.
Hierdie Sondag bring Ds. Shawn Will vir ons die volgende tema van ons nuwe preekreeks getitel: "In die Geloof"
"4. Geloof wat terugkeer na Christus"
Sluit gerus aan en volg saam in hierdie nuwe preekreeks.
ACK Howick is nie gekoppel aan 'n spesifieke denominasie nie, alle Christen gelowiges is welkom.
Sien julle daar om 9:30vm.

Address

Eredienstye: Sondae 9:30 @ Lady Star Of The Sea, 19 Stellamaris Way, Northpark
East Tamaki
2016

Telephone

+642108234631

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACK Howick posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category