SA Gemeente Middellande

SA Gemeente Middellande Ons is 'n Familie Christene wat nie net hoorders van die Woord wil wees nie, maar doeners.

Eredienste word elke eerste en derde Sondag van die maand om 10:00 gehou.

02/09/2026

dK Pop-Up | | Terug na die plek | Ds Thomas Dreyer
Soms probeer ons God se wil uitwerk soos ’n Sudoku: ons ontleed elke moontlikheid, soek al die leidrade en hoop dat die antwoord uiteindelik duidelik sal word. Maar dikwels lei al ons ontleding nie tot helderheid nie, maar tot geestelike verlamming. Miskien het jy nie nóg ’n antwoord nodig nie. Miskien moet jy net vir ’n oomblik van plek en tempo verander: Change of place + change of pace = change of perspective. In hierdie oordenking word jy genooi om terug te gaan na die plek waar God jou ontmoet, verander of ’n tweede kans gegee het. Want soms moet jy teruggaan na die plek waar jy laas geweet het hoekom.

Address

Alderbrook School, Blossomfield Road
Solihull
B911SN

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Middellande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to SA Gemeente Middellande:

Shortcuts

Share