SA Gemeente Londen

SA Gemeente Londen Ons SA Gemeente Londen page - 'n plek: "to share, to learn, to be"

06/09/2026

In Genesis 1 ontmoet ons die Almagtige Skeppergod (Elohim) wat hemel en aarde maak en dan skuif die toon in Genesis 2 na die Verhoudingsgod (Jahwe) wat die mens maak en verhoudings moontlik maak. Maar as God die mens skep, is sy reaksie daaroor: Dit was goed en hierdie dag was dié dag. Die beste dag van die skepping was toe God die mens maak. God kyk nog steeds op hierdie manier na die mens - na elkeen van ons!

16/08/2026

Rus het nie 'n adres nie, dit het 'n naam

22/07/2026
19/07/2026

Matteus 6:19-34

13/07/2026

Visit us at Michael Faraday School, SE17 2HR.
Our services are held at 10:00am on the second and fourth Sunday of every month.
We are an inclusive church, and everyone is warmly welcome.

08/07/2026

Dankie aan almal wat ons rugby en braaidag bygewoon het.

05/07/2026

🎸🇿🇦 *Jo Black & Refentse het ’n boodskap vir Londen!*

Kyk die video — en kom kuier saam hierdie *Woensdag 8 Julie* by The Half Moon Putney vir ’n een-aand-net live show saam met *The Nickleblacks!* 🔥🎶

📍 The Half Moon Putney
⏰ 20:00
🎟️ £30 vooraf / £35 by die deur indien beskikbaar

Kom ons vul Putney met SA gees — bring jou mense! 🇿🇦✨

👉 *Klik hier vir kaartjies:*
https://tickets.halfmoon.co.uk/events/2026-07-08-jo-black-and-refentse-the-nickleblacks-half-moon-putney⁠

*Share en Tag jou vriende en bespreek nou!* 🎤🔥

Address

Michael Farady Primary School, Portland Street
London
SE172HR

Opening Hours

9:30am - 11:30am

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Londen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to SA Gemeente Londen:

Shortcuts

Share