Clarkson GEKA Kleingroepe

Clarkson GEKA Kleingroepe Die fb blad vir almal wat Hom met oorgawe wil dien en met hul medegelowiges wil deel! Kleingroepe is een van die belangrikste boustene van Sy gemeente

14/10/2012
22/08/2012

Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. (GALASIËRS 5:13 AFR83)

20/08/2012

Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet. (ROMEINE 13:10 AFR83)

20/08/2012

Die liefde moet opreg wees.
Verafsku wat sleg is
en hou vas aan wat goed is. (ROMEINE 12:9 AFR83)

15/08/2012

Dit is wonderlik om saam met die seniors om die Here se Woord bymekaar te kom en te hoor dat hulle daagliks God se liefde in hul lewens beleef. Byeenkoms 2 was baie geslaagd!

15/08/2012

Jesus-beginsels 10: God sal jou nooit beveel om iets te doen waarvoor Hy jou nie die krag sal gee om te doen nie.
??Hoe kan ek 'n liefde neem wat oud geword het en God toelaat om dit nuut te maak?

14/08/2012

Jammer, Kiprotich!

11/08/2012

En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom. (1 JOHANNES 4:16 AFR83)

Hier leer ons iets van onvoorwaardelike liefde.
11/08/2012

Hier leer ons iets van onvoorwaardelike liefde.

'n Ma-hond het brandweermanne verstom toe sy haar 10 dae oue kleintjies uit 'n brandende huis tot binne-in 'n brandweerwa gedra het.

09/08/2012

Hein, plak asb jou boodskap op die GEKA Kleingroepe muur. Die boodskappe gaan net deur na die adminpaneel, soos ek dit verstaan.

Address

9 Ocean Rd.
South Fremantle, WA
6162

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clarkson GEKA Kleingroepe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share