28/05/2026
Lees en geniet Lux Mundi se weeklikse nuusbrief nr 20 van 2026 hier:
Read and enjoy Lux Mundi's weekly newsletter nr 20 of 2026 here:
Na ons oriëntering Saterdag het ons Sondag die 21ste herdenking van Pastoor Nala se gemeente in Bali bygewoon. Dit was ’n feestelike geleentheid waar ons nie net 'n erediens gehou het nie, maar ook na die tyd saam met die gemeente geëet het. Tydens die erediens is ook vir die kinders ’n Bybe...