Kerk in die Stad

Kerk in die Stad Afrikaanse Bediening van die Uniting Church in the City Tans is dit een van die grootste denominasies in Australië.

Kerk in die Stad is deel van die Afrikaanse bediening van die Uniting Church in the City (UCIC) aan Afrikaanssprekendes, wat graag deel wil raak van ‘n plaaslike Australiaanse kerk. Die Uniting Church in Australia het sy oorsprog in 1977 gehad, toe die meerderheid Metodiste-, Presbyteriaanse- en Congregational Kerke besluit het om hande te vat en één nuwe vereniginde kerk te vorm. Hoewel die UCIC

in wese ‘n Engelse gemeente is, vind talle Suid-Afrikaners ‘n geestelike tuiste binne hierdie unieke Middestadsgemeente in Perth. Ons Afrikaanse erediens vind plaas op die laaste Sondagoggend van elke maand, om 8:30vm, by Trinity Kerk in St Georges Terrace, Perth. Ons kontakbesonderhede:

1ste Vloer, 97 William Straat,
Perth WA 6000

Telefoon: 08 6103 4222
Epos: [email protected]
Webblad: http://www.perthunitingchurch.org.au/

Address

1st Vloer, 97 William Straat
Perth, WA
6000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerk in die Stad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kerk in die Stad:

Shortcuts

Share