Accelerate Afrikaanse Bediening

Accelerate Afrikaanse Bediening Accelerate Afrikaanse Bediening elke 1ste & 3de Sondag van die maand om 8vm by Accelerate Sentrum in Narangba.

Accelerate Afrikaanse Bediening is 'n bediening binne in Accelerate Ministries. Ons dienste is elke 1ste en 3rde Sondag van elke Maand

Kom geniet hierdie Vadersdag 6 September 2026 saam met ons by Accelerate Church. Ons hou 1 groot Vadersdag Diens om 9:30...
01/09/2026

Kom geniet hierdie Vadersdag 6 September 2026 saam met ons by Accelerate Church.

Ons hou 1 groot Vadersdag Diens om 9:30. Lekker middag ete vir die hele familie na die Diens. Nooi jou vriende en familie en ons sien jou daar.

08/08/2026

HONOURING THE LIFE OF BRIAN EVISON🕊️

It is with great sadness, and still a sense of shock, that we share the passing of our very dear friend and brother in Christ, Brian Evison, who passed away suddenly and peacefully on Thursday morning.

Brian was a faithful and steady presence in our church family from the very beginning. As a founding member of Accelerate Church, he has been part of the fabric of who we are, and more than that, he was a treasured friend to so many of us.

His life was marked by faithful service to God and His Kingdom. For almost two decades, Brian generously gave his time, wisdom and experience, serving voluntarily on the boards of various ministry arms of Accelerate Educational Ministries (Southern Cross Educational Enterprises) and Unity College Australia, faithfully investing in the work of the Kingdom right to the very end.

His presence, wisdom, encouragement, friendship and faithful contribution will be sorely missed.

While we grieve and are still coming to terms with such a sudden loss, we are deeply encouraged by the sure hope we have in Jesus. We know that Brian has finished his race faithfully and is now with the Lord he loved and served.

The words of Paul feel especially fitting as we honour Brian:

“I have fought the good fight, I have finished the race, I have kept the faith. Now there is in store for me the crown of righteousness, which the Lord, the righteous Judge, will award to me on that day—and not only to me, but also to all who have longed for his appearing.” 2 Timothy 4:7–8

Please join us in covering Brian’s son Denis, his daughter Sally-Anne, and their families in prayer. Jesus is well acquainted with grief and close to the brokenhearted, and our prayer is that they would know His presence, peace and comfort in a very real way in the days ahead.

We will share details of Brian’s Celebration of Life as arrangements are confirmed.

If you have a testimony, memory or tribute you would like to contribute, please share them below.

We will miss you dearly, Brian. Thank you for your friendship, your faithfulness, and the many years you gave so generously to the Kingdom.

You fought the good fight. You finished the race. You kept the faith. And now, the crown of righteousness ❤️

Hi daar Familie. Ek en Mary-Ann ondersteun hierdie wonderlike initiatief en wil graag elkeen van julle nooi om ‘n kaartj...
08/08/2026

Hi daar Familie.

Ek en Mary-Ann ondersteun hierdie wonderlike initiatief en wil graag elkeen van julle nooi om ‘n kaartjie te koop en saam met ons hierdie geleentheid by te woon

Lees meer hier onder. Hoop ons sien jou daar

Moeggesukkel has been a place of compassion, care and practical help for people walking through difficult seasons, and this afternoon was created to stand with that work and help it continue reaching lives that need hope.

Hope Rising is a special fundraising afternoon presented by Melane Steenberg, Landi Theart and friends, featuring real stories, faith and powerful testimonies that remind us that even in the hardest places, hope can rise again.

All proceeds from ticket sales, donations and the silent auction will go directly to Moeggesukkel.

This is more than an event. It is a chance to stand together and make a difference.

Tickets are limited and seating is capped.

Secure your ticket here:
https://www.eventbrite.com.au/e/hope-rising-where-testimonies-inspire-and-hope-grows-tickets-1991190500388

Can’t attend but still want to support? Or attending and would like to give a little extra? Click the Get tickets button and choose the Donation option. Whether you purchase a ticket or make an additional donation, your contribution will go directly to Moeggesukkel.

Every gift, big or small, is deeply appreciated and helps us continue making a meaningful difference.

Fundraiser for Moeggesukkel Community as we raise hope, restore dignity, and make a lasting difference for those in need.

Goeie More Almal. Ek hoop almal het 'n goeie begin van die week gehad.Ek het afgekondig dat ons vanaf die 4de (vandag) v...
04/08/2026

Goeie More Almal. Ek hoop almal het 'n goeie begin van die week gehad.

Ek het afgekondig dat ons vanaf die 4de (vandag) vir 'n paar weke aan ons dissipleskap Boek 3 gaan werk. Ongelukkig gaan ek dit moet skuif na donderdag die 6de toe weens ander verantwoordelikhede rondom Jeug op Dinsdae Aande.

As jy nog nie die boekie het nie volg die instruksies op hierdie video https://www.youtube.com/watch?v=TdwCmbq5DNk om ons "App" aftelaai en dan sal jy solank deur hom kan lees tot donderdag as ek die "printed" weergawe vir jou kan gee. Ons sal die weke soos volg opsplit

Donderdag 06/08
* Section 1 - Introduction
* Section 2 - Steps in Soul Winning
Donderdag 13/08
* Section 3 -Types of Evangelism
* Section 4 - "OIKOS" Connections
Donderdag 20/08
* Section 5 - My Personal Testimony
* Section 6 - Salvation Plan for Man
Donderdag 27/08
* Section 7 - Power Evangelism
* Section 8 - Conclusion

Ons sal dit by die de Beer's se huis doen vanaf 7:00pm tot 8:00pm. Laat weet as jy belangstel en ons sal die address vir jou deur stuur

Mag jy 'n Geseende week ervaar. God Bless
Frikkie

A tutorial on how to get and use our Accelerate Church app, and the...

Soos belowe… hier is die foto’s! 📸Wat ’n dag om te onthou. Soveel lag, trane, lofprysing, opregte gesprekke, inspirerend...
03/08/2026

Soos belowe… hier is die foto’s! 📸

Wat ’n dag om te onthou. Soveel lag, trane, lofprysing, opregte gesprekke, inspirerende gassprekers, heerlike kos, bederfies en kosbare herinneringe. Elke foto vertel ’n storie van God se goedheid en genade.

“Sy is beklee met krag en waardigheid, en sy lag vir die dag wat kom.” — Spreuke 31:25

Mag elke vrou wat hierdie konferensie bygewoon het, aanhou leef in die waarheid van wie God sê sy is—’n vrou van geloof, moed, wysheid en genade, geklee met Sy krag en waardigheid.

Ons harte loop vandag oor van dankbaarheid.  ❤️Gekroon in Genade 2026 was meer as net ’n konferensie – dit was ’n ontmoe...
03/08/2026

Ons harte loop vandag oor van dankbaarheid. ❤️

Gekroon in Genade 2026 was meer as net ’n konferensie – dit was ’n ontmoeting met God se teenwoordigheid, Sy liefde en Sy genade.

Aan elke spreker: dankie dat julle gehoorsaam was aan God se roeping en Sy Woord met soveel wysheid, eerlikheid en liefde gedeel het.

Aan elke vrywilliger: dankie vir elke vroeë oggend, laat aand, elke gebed, glimlag, hand wat gehelp het en elke taak wat dikwels agter die skerms gebeur het. Julle diensbaarheid het hierdie dag moontlik gemaak.

Aan elke vrou wat van naby én ver gereis het om saam met ons te wees: dankie dat julle deel was van hierdie besonderse dag. Dit was ’n voorreg om saam met julle te lag, te aanbid, te leer en God se teenwoordigheid te beleef.

Maar bo alles gee ons al die eer aan ons Hemelse Vader. Dankie, Here, vir U opdrag, U leiding, U voorsiening en U trou. Alles was vir U eer en tot uitbreiding van U Koninkryk. Mag die saad wat hierdie naweek gesaai is, diep wortel skiet en vrug dra in elke vrou se lewe.

Ons harte is vol, en ons kan nie wag om die herinneringe met julle te deel nie.

Hou hierdie spasie dop – ons deel binnekort die foto’s! (en as jy ‘n paar geneem het plaas hulle asb in die comments. )

Aan Hom alleen kom al die eer. 🤍

UITVERKOOP! 🌸Baie dankie aan elkeen wat ’n kaartjie gekoop het vir Gekroon in Genade. Ons is amptelik heeltemal uitverko...
23/07/2026

UITVERKOOP! 🌸

Baie dankie aan elkeen wat ’n kaartjie gekoop het vir Gekroon in Genade. Ons is amptelik heeltemal uitverkoop!

Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning en kan nie wag om hierdie besondere dag saam met julle te beleef nie.

Sien julle binnekort! 💛

Hierdie naweek by Accelerate!Sondag Ps. Frikkie - 8:00 am (Afrikaans)Ps. Slabbert - 9.30 am (Main Service)Sien jou daar!...
18/07/2026

Hierdie naweek by Accelerate!

Sondag
Ps. Frikkie - 8:00 am (Afrikaans)
Ps. Slabbert - 9.30 am (Main Service)

Sien jou daar!

🌸 ONTMOET ONS SPREKER – NICOLETTE HULME 🌸By Gekroon in Genade verlang ons daarna dat elke vrou sal wegstap met ’n dieper...
11/07/2026

🌸 ONTMOET ONS SPREKER – NICOLETTE HULME 🌸

By Gekroon in Genade verlang ons daarna dat elke vrou sal wegstap met ’n dieper openbaring van haar identiteit in Christus.

Daarom is ons opgewonde om Nicolette Hulme as een van ons sprekers te verwelkom. Nicolette deel uit haar eie lewensreis met eerlikheid en deernis. Haar passie is om vroue te bemoedig wat deur moeilike seisoene gaan en hulle te herinner dat hulle nie alleen is nie, dat herstel moontlik is en dat God steeds besig is om in hulle lewens te werk.

💜 Lees gerus haar bio hieronder en leer haar beter ken.

🎟️ Ons het nou slegs 10 kaartjies oor!

Kaartjieverkope sluit op 17 Julie, of vroeër indien ons uitverkoop. Moenie hierdie besondere naweek misloop nie.

Klik die skakel om jou kaartjie te bespreek.
https://facebook.com/events/s/gekroon-in-genade-afrikaanse-v/1506622377821087/

👑 Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met jou te beleef.

Address

8-12 Business Drive
Narangba, QLD
4504

Opening Hours

8am - 9am

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accelerate Afrikaanse Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Accelerate Afrikaanse Bediening:

Shortcuts

Share