Hallett Cove Christian Reformed Church

Hallett Cove Christian Reformed Church We welcome anybody, Afrikaans as well as English speaking, to join us Sundays at 11.45am.

Sondag 20 September kom Juandré en Zoe ons besoek.  Hulle gaan ons meer vertel oor hul sendingwerk in Laos vroeër vanjaa...
15/09/2026

Sondag 20 September kom Juandré en Zoe ons besoek. Hulle gaan ons meer vertel oor hul sendingwerk in Laos vroeër vanjaar en die "pastors conference" in Nepal. Kom luister gerus wat hulle vir ons gaan vertel, dit beloof om baie insiggewend te wees.

Sondag se preek gaan oor die sondeval in die paradys, Gen 3
12/09/2026

Sondag se preek gaan oor die sondeval in die paradys, Gen 3

Ds Wynand gaan voort met sy reeks oor die skepping.  Sondag kyk ons na Gen 2. Die skepping van Adam en Eva.
04/09/2026

Ds Wynand gaan voort met sy reeks oor die skepping. Sondag kyk ons na Gen 2. Die skepping van Adam en Eva.

Christiaan baie geluk met jou verjaarsdag Donderdag.  Mag God jou ryklik seen en mag jy God se nabyheid ervaar en omring...
02/09/2026

Christiaan baie geluk met jou verjaarsdag Donderdag. Mag God jou ryklik seen en mag jy God se nabyheid ervaar en omring wees deur sy oneindige liefde vandag en elke dag van die nuwe lewensjaar.

Johan Kotze baie geluk met jou verjaarsdag Woensdag. Ons gebed vir jou is dat die Here jou in die holte van sy hand sal ...
02/09/2026

Johan Kotze baie geluk met jou verjaarsdag Woensdag. Ons gebed vir jou is dat die Here jou in die holte van sy hand sal hou en dat jy elke dag sy oneindige liefde, genade en leiding sal ervaar.

Leon we wish you a Happy birthday Friday.  Hope you have a wonderful day.
28/08/2026

Leon we wish you a Happy birthday Friday. Hope you have a wonderful day.

Ds Wynand gaan voort met sy reeks oor die skepping. Sondag kyk ons na die sewende skeppingsdag volgend Gen 2:1-3
22/08/2026

Ds Wynand gaan voort met sy reeks oor die skepping. Sondag kyk ons na die sewende skeppingsdag volgend Gen 2:1-3

Ansune, baie geluk met jou verjaarsdag Saterdag. Onthou altyd dat jy uniek en spesiaal deur God gemaak is.  Mag Hy jou v...
22/08/2026

Ansune, baie geluk met jou verjaarsdag Saterdag. Onthou altyd dat jy uniek en spesiaal deur God gemaak is. Mag Hy jou vul met Sy vrede, vreugde en oneindige liefde.

Ons het weer Sondag 23 Augusus nagmaal. Wanneer ons die brood eet en wyn/sap drink, herinner dit ons dat Christus sy lig...
18/08/2026

Ons het weer Sondag 23 Augusus nagmaal. Wanneer ons die brood eet en wyn/sap drink, herinner dit ons dat Christus sy liggaam (brood) en sy bloed (wyn/sap) gegee het sodat ons almal mag deel in sy liefde en genade.

Dylan baie geluk met jou verjaarsdag Maandag.  Hou net vas aan die Here. Dertien is 'n groot mylpaal. Mag hierdie nuwe h...
17/08/2026

Dylan baie geluk met jou verjaarsdag Maandag. Hou net vas aan die Here. Dertien is 'n groot mylpaal. Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met groot drome, hope pret en wonderlike nuwe avonture.

Address

20 Ragamuffin Drive
Hallett Cove, SA

Opening Hours

11:30am - 1pm

Telephone

+61401604265

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hallett Cove Christian Reformed Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hallett Cove Christian Reformed Church:

Shortcuts

Share