Bunbury Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australie

Bunbury Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australie Op Sondag 18 Oktober 2009 is die Gereformeerde Evangeliese kerk Bunbury se eerste 30 lidmate ingeskryf.

Daarna is met verskeie geleenthede nog lidmate ingeskryf en Sondag 12 Februarie het die gemeente hulle eerste predikant verwelkom.`

Goeie more gemeente.  Hier volg die tema vir Sondag se Engelse erediens. Groete en sterkte vir die week.
15/01/2026

Goeie more gemeente. Hier volg die tema vir Sondag se Engelse erediens. Groete en sterkte vir die week.

08/01/2026

Gemeente, vriende. Hier volg die week se video-oordenking. Die tema is: Maria het al hierdie woorde gekoester en in haar hart daaroor bly nadink.... Ons lees ook Lukas 2: 19. Groete en sterkte vir 2026.

30/11/2025
Goeie more gemeente.  GEKA Bunbury bied die komende Sondag ons kerssangdiens om 18:30 aan.  Elkeen word hartlik uitgenoo...
26/11/2025

Goeie more gemeente. GEKA Bunbury bied die komende Sondag ons kerssangdiens om 18:30 aan. Elkeen word hartlik uitgenooi. Daar sal nie 'n oggenddiens plaasvind nie.. Kan elke gesin asseblief 'n bordjie eetgoed bring (soet of sout)? Dan kuier ons lekker saam na die diens. Groete Good morning, congregation.

GEKA Bunbury will host our Christmas carol service this coming Sunday at 6:30 p.m. Everyone is warmly invited. There will be no morning service. Could each family please bring a plate of food (sweet or savoury)? Afterwards, we will enjoy a pleasant time together after the service. Greetings

Goeie middag vriende.  Hier volg die uitnodiging na ons gemeente se Kerssangdiens. Nooi asseblief jul familie en vriende...
19/11/2025

Goeie middag vriende. Hier volg die uitnodiging na ons gemeente se Kerssangdiens. Nooi asseblief jul familie en vriende. Groete en wonderlike week.

14/11/2025

Goeie middag gemeente. Hier is ons volgende video-oordenking. Ons fokus op die sending van God (missio Dei). Ons kyk ook na Jona en hoe hy van God en Sy sending probeer vlug. Groete.

Goeie middag. Hier volg die tema's van Sondag 16 Nov. se Afrikaanse en Engelse diens.  Groete en Seën
13/11/2025

Goeie middag. Hier volg die tema's van Sondag 16 Nov. se Afrikaanse en Engelse diens. Groete en Seën

Hallo almal.  Onthou om julle bestellings voor of op 8 November in te kry.  Ons kort ook nog mense om ons te help met di...
29/10/2025

Hallo almal. Onthou om julle bestellings voor of op 8 November in te kry. Ons kort ook nog mense om ons te help met die maak van die wors. Groete en wonderlike week.

Address

Bunbury, WA

Opening Hours

9am - 10am

Telephone

+61411934070

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bunbury Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share