05/06/2025
https://creators.spotify.com/pod/show/wilco6/episodes/Vrede-wat-geluk-bring-e33reoj
Ons fokus bepaal hoeveel ons die vrede van Jesus in ons lewe beleef. Ons het blydskap en vrede omdat ons geregtigheid het. Dit is ’n diep innerlike fontein van lewe wat uit onsvloei, die vrug van Jesus in ons omdat ons in Hom, die wingerdstok is.