NG Kerk Vrede-Wes

NG Kerk Vrede-Wes ñ Gemeente in Christus vir oud en jonk in Vrede!

KASKARKOORS! Gesamentlike Jeugaksie. Vrede-Wes Gemeente. 4 September 2026.
05/09/2026

KASKARKOORS! Gesamentlike Jeugaksie. Vrede-Wes Gemeente. 4 September 2026.

Hierdie Sondag (30 Augustus 2026) staan ons stil by die verhaal van ń vrou met die naam Ragab. Ons lees van haar in Josu...
25/08/2026

Hierdie Sondag (30 Augustus 2026) staan ons stil by die verhaal van ń vrou met die naam Ragab. Ons lees van haar in Josua 2. Ons nooi jou uit om saam met ons te kom luister na wat die Here in haar lewe kom doen het...

Ons is die afgelope maand (Vrouemaand) besig met ons "Vroue van Geloof" reeks waar ons so bietjie stil staan by die lewe...
25/08/2026

Ons is die afgelope maand (Vrouemaand) besig met ons "Vroue van Geloof" reeks waar ons so bietjie stil staan by die lewens van verskeie vroue in die Bybel by wie óf uit wie lewe ons dalk ń geloofsles kan leer om God se wil na te streef.

BASAAR 2026!Ons maak Sosaties! 4 Mei
05/05/2026

BASAAR 2026!
Ons maak Sosaties!
4 Mei

BASAAR 2026Vleiswerk! 27 April
05/05/2026

BASAAR 2026
Vleiswerk! 27 April

Kom geniet ń Dag vol vreugde, vrede & gemeenskap saam met ons!
01/05/2026

Kom geniet ń Dag vol vreugde, vrede & gemeenskap saam met ons!

01/05/2026

Address

Van Heerdenstraat 14
Vrede
9835

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27875270487

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Vrede-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Vrede-Wes:

Shortcuts

Share