Maranata aanbidings sentrum In die Voetspore van Jesus

Maranata aanbidings sentrum In die Voetspore van Jesus Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Maranata aanbidings sentrum In die Voetspore van Jesus, Religious organisation, (boeresaal) club Street Vierfontein, Vierfontein.

Foto 1 ons pragtige jeug en paar ouers en foto 2 die pragtigste mense in die wereld want so jonk soos hulle is, is hulle...
09/03/2026

Foto 1 ons pragtige jeug en paar ouers en foto 2 die pragtigste mense in die wereld want so jonk soos hulle is, is hulle altyd daar regte staatmakers 🤗

09/03/2026

Wanneer die Pastoor en gemeente lede saam die kids pret het

03/11/2025

Die genade van God is oneindig so amazing om nog 2 pragtige kinders te doop vandag. Al die lof en al die eer kom U toe

02/11/2025

Ons was so geseend om soveel pragtige mense te doop is good grace you Lord for your blessings on me # asemrowend is my Koning.

Julle dra almal n spesiale plekkie in ons harte dit was regtig een geseende dag met soveel liefde vir ons Vader. Ek is trots op een en elk van julle wat so getrou die dooplesse gedoen het. Die groei van waar julle begin het is duidelik sigbaar.

Die duiwel val aan van alle kante af mar julle het sterk gestaan alle lof en alle eer aan die Here.

02/11/2025

Oom Neels is een amazing mensie met n hart van goud was so groot voorreg om oom te doop

Dis mos nou n manier om die dag te begin net voor jy gedoop word
02/11/2025

Dis mos nou n manier om die dag te begin net voor jy gedoop word

01/10/2025

Wow julle ons is so blessed met pragtige kinders wat God so lief het

Die OKR het sondag kom kuier op Vierfontein die was so n geseende diens alle eer aan God
01/10/2025

Die OKR het sondag kom kuier op Vierfontein die was so n geseende diens alle eer aan God

Hoe amazing is die pragtige mense van ons.Van groot tot klein as daar skoon gemaak word span almal saam en kom help vele...
28/09/2025

Hoe amazing is die pragtige mense van ons.Van groot tot klein as daar skoon gemaak word span almal saam en kom help vele hande ligter werk. Ons dank God elke dag vir die wonderlike mense in one lewe🤗

Ons vroue outing Wat n amazing dagie saam beautiful mense.Dankie aan een en elke dame wat vandag so lekker gemaak het. J...
30/08/2025

Ons vroue outing

Wat n amazing dagie saam beautiful mense.

Dankie aan een en elke dame wat vandag so lekker gemaak het. Julle het almal so pragtig gelyk

Address

(boeresaal) Club Street Vierfontein
Vierfontein
2615

Telephone

+27844414321

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maranata aanbidings sentrum In die Voetspore van Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Maranata aanbidings sentrum In die Voetspore van Jesus:

Share