Verwoerdpark Gemeente

Verwoerdpark Gemeente Verwoerdpark Gemeente is 'n gemeente in Alberton en ons glo dat ons geroep is om 'n verskil te maak in ons gemeenskap.

Verwoerdpark Gemeente is 'n NG Gemeente in Alberton wat oortuig is dat ons geroep is om 'n verskil te maak. Ons fokus op inklusiewiteit, diversiteit, familie, om almal deel van Jesus se liggaam te wees, dissipelskap, om Jesus se liefde uit te leef, die Koninkryk,

07/09/2026

🙏✨ Afkondigings | Sondag 6 September 2026 ✨🙏

Mag julle n wonderlike week hê wat voorlê.




#2026

Ons Ouma en Oupa dag saam met Jacques Blignaut was niks minder as lag, liefde en warmte, nie. Elke Ouma en Oupa is beder...
06/09/2026

Ons Ouma en Oupa dag saam met Jacques Blignaut was niks minder as lag, liefde en warmte, nie. Elke Ouma en Oupa is bederf met n geskenkie.

Baie dankie vir almal wat deel was. ❣️

🧡 OUMA EN OUPA DAG 🧡Vriende en familie, ons nooi julle uit na ons baie spesial diens die Sondag.🗓️Sondag 6 September 202...
04/09/2026

🧡 OUMA EN OUPA DAG 🧡

Vriende en familie, ons nooi julle uit na ons baie spesial diens die Sondag.

🗓️Sondag 6 September 2026 om 09:00
📍23 Glen Rylaan, Verwoerdpark, Alberton

Ons spesiale gas is Jacques Blignaut (bekend as Vince van 7de Laan) — hy kom vermaak ons met 'n paar spesiale gedagtes oor Oumas en Oupas!

Ná die diens geniet ons 🧁kolwyntjies en koffie saam, en daar's 'n spesiale photobooth vir foto's saam Ouma en Oupa. 🌭Worsbroodjies word ook verkoop teen R45.

En onthou: elkeen is welkom — of jou ouma of oupa nou hier by ons is of nie, en of jy kleinkinders het of nie.❣️ Dit gaan oor die hele gemeenskap wat saam kom vier. Bring gerus die hele familie!

👋🏻Moenie dit misloop nie ♡

03/09/2026
03/09/2026

Vandag se Donderdag Denke het geen klank - juis vir Biddag vir Dowes op 6 September 2026

31/08/2026

🙏✨ Afkondigings | Sondag 30 Augustus 2026 ✨🙏

Mag julle n goeie week hê wat voorlê.




#2026

28/08/2026

🙏✨ UITNODIGING: EREDIENS - SONDAG 30 Augustus 2026 ✨🙏

Gemeentelede en vriende, ons nooi julle hartlik uit na ons erediens Sondag om 9:00! ☀️ Ons is opgewonde om 2 pragtige baba dogtertjies te doop. Deurkollekte word opgeneem vir die Bybelgenootskap van Suid Afrika vir Bybelverspreiding.

📅 Datum: Sondag, 30 Augustus 2026
🕘 Tyd: 9:00

Preek Tema: Verhoudings.... intieme verhoudings

Address

23 Glen Avenue
Verwoerdpark
1449

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Verwoerdpark Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Verwoerdpark Gemeente:

Shortcuts

Share