The Light Ministries Trichardt

The Light Ministries Trichardt The Light Ministries Trichardt, Onder die Leierskap van Pastoor Danny Morgan en sy vrou Antoinette.

Ons dienste vir die week. Sien uit om u daar te sien.
04/06/2026

Ons dienste vir die week. Sien uit om u daar te sien.

Kom luister hoe of wat die Here vreugde bring. Kan jy sê dat jy vreugde bring aan die Here?
04/06/2026

Kom luister hoe of wat die Here vreugde bring. Kan jy sê dat jy vreugde bring aan die Here?

Ag dis lekker wanneer die Here mense toe voeg tot ons geestelike familie. Dawid en Maré Botha, Werner, Elisha en kinder ...
31/05/2026

Ag dis lekker wanneer die Here mense toe voeg tot ons geestelike familie. Dawid en Maré Botha, Werner, Elisha en kinder baie welkom by The Light Familie in Trichardt.
Oom Wiets en Tannie Rina baie geluk met julle 46ste huweliks herdenking.
Tannie Marie baie geluk ook met jou verjaarsdag vandag.

LÊ jou wapens neer, EK verander jou strategies - Die oorwinning is joune.
30/05/2026

LÊ jou wapens neer, EK verander jou strategies - Die oorwinning is joune.

Wat gebeur alles by die gemeente hierdie week. Kom loer in, ons wag vir jou
21/05/2026

Wat gebeur alles by die gemeente hierdie week. Kom loer in, ons wag vir jou

Kom ervaar die Krag van die Heilige Gees saam met ons.
19/05/2026

Kom ervaar die Krag van die Heilige Gees saam met ons.

Wanneer die Here terugkeer is dit nie die baba in die krip wat terugkeer nie, maar die Leeu van Juda van Juda stam. Is j...
15/05/2026

Wanneer die Here terugkeer is dit nie die baba in die krip wat terugkeer nie, maar die Leeu van Juda van Juda stam. Is jy regtig gereed vir daardie ontmoeting?

Jesus kom nie terug as n babatjie nie, maar as die Leeu van Juda stam. Open 5 vers 5. Is jy gereed vir die ontmoeting?
12/05/2026

Jesus kom nie terug as n babatjie nie, maar as die Leeu van Juda stam. Open 5 vers 5. Is jy gereed vir die ontmoeting?

Kom herdenk dit saam met ons.
12/05/2026

Kom herdenk dit saam met ons.

Wat n gesëende diens uit die troon kamer van die Allerhoogste. " Werp jou bekommermis op die Here". Baie geluk George me...
10/05/2026

Wat n gesëende diens uit die troon kamer van die Allerhoogste. " Werp jou bekommermis op die Here". Baie geluk George met jou verjaarsdag. Elke mamma ontvang n Prayer Jar om die gebeds vure van hulle huise aan die brand te hou.

Address

22 Grey Street
Trichardt
2300

Telephone

+27815365033

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Light Ministries Trichardt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to The Light Ministries Trichardt:

Share