NG Kerk Blinkpan

NG Kerk Blinkpan Church

03/08/2025
22/06/2025
Familie dag vol pret en plesier ....Gerrie Jordaan kom vang ons vas in ...Die lewe is ń pakkie liquorice allsorts... dan...
07/06/2025

Familie dag vol pret en plesier ....Gerrie Jordaan kom vang ons vas in ...Die lewe is ń pakkie liquorice allsorts... dankie Gerrie vir jou vasvang liefde vir ons gemeenskap en ons gaskunstenaar, vermaak ons met sy mooi sang stem...Jan vandiestad ...dankie dat jy hierdie gemeenskap op jou hart dra en ons kom bedien het...Mag God julle ingaan en uitgaan seën tot Sy koms.En dankie vir elkeen wat die dag saam ons kom geniet het ...sien julle gou weer...be blessed 🙌 🙏✨️

Deur die oë van ń ma na ń granaat...My kroon vas geanker elke punt wys na bo waar my Hulp vandaan kom ...my vlees warm r...
26/04/2025

Deur die oë van ń ma na ń granaat...
My kroon vas geanker elke punt wys na bo waar my Hulp vandaan kom ...my vlees warm rooi gebak soos ek die kosbaar in my beskerm, elke saad in my is kosbaar my nageslaag wat sal groei uit my.My geur en smaak is soet dis my vrug wat ek deel met my saad sodat hulle kroon sal opkyk waar hulle Hulp vandaan sal kom...my as mamma se Hulp kom van my Here.

KOM VIER JOU GRANAAT MAMMA SAAM ONS🙏🫶

HANDELINGE 20:32 AFR53[32] En nou, broeders, dra ek julle op aan God en aan die woord van sy genade, wat magtig is om ju...
02/02/2025

HANDELINGE 20:32 AFR53
[32] En nou, broeders, dra ek julle op aan God en aan die woord van sy genade, wat magtig is om julle op te bou en julle 'n erfdeel te gee onder al die geheiligdes.

Address

Steve Tshwete
2250

Telephone

+27814659386

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Blinkpan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Blinkpan:

Share