12/09/2026
MORE OGGEND IS DIE GROOT DAG- LAUNCH VAN DIE NUWE NAAM‼️‼️
Maak seker jy kom vroeg🎉🎉
Na kerk is daar ‘n bring & braai 📢 Bring asb eie eetgerei‼️
‼️Moet nie more mis nie - Ons is BAIE opgewonde oor wat die Here besig is om te doen en THE BEST IS YET TO COME‼️
THE LORD IS SO GOOD✝️