NG Gemeente Wilgespruit

NG Gemeente Wilgespruit NG Gemeente Wilgespruit is 'n energieke gemeente waar Ek en My Huis die Here dien.

6 Sept. Oggenddiens - Wanneer almal ongelukkig is...
06/09/2026

6 Sept. Oggenddiens - Wanneer almal ongelukkig is...

BRAAIKERK was 'n ongelooflike ervaring, die vure het hoog gebrand, die kuier het behoorlik gedruis en toe speel die Spri...
06/09/2026

BRAAIKERK was 'n ongelooflike ervaring, die vure het hoog gebrand, die kuier het behoorlik gedruis en toe speel die Springbokke nog so mooi ook!! Daarna was die JEUG DEURNAG ook groot pret gewees en het ons die kuier voortgesit!
Sommer 'n great aand hier by NG Gemeente Wilgespruit gewees!

Somtyds werk dinge net so uit dat almal ongelukkig is... Soos ons Reis deur 1 Samuel het ons op 'n plek gekom waar dit b...
05/09/2026

Somtyds werk dinge net so uit dat almal ongelukkig is... Soos ons Reis deur 1 Samuel het ons op 'n plek gekom waar dit blyk dat almal ongelukkig is met wat aangaan... Kom vind more uit waarvan ons praat, 08:30 in die kerk.

04/09/2026

Braaikerk🔥😎 More aand vanaf 16:30! Almal is welkom... Ons het darem afdakke vir as dit reën 😅⛈️

04/09/2026

Neem asb kennis dat agv die reënvoorspelling ons Sonsopkomsgeleentheid van Sondag 6 September skuif na volgende Sondag 13 September 2026 om 5:45

Update:Neem asb kennis dat agv die reënvoorspelling ons Sonsopkoms- geleentheid skuif na volgende Sondag 13 September 20...
03/09/2026

Update:
Neem asb kennis dat agv die reënvoorspelling ons Sonsopkoms- geleentheid skuif na volgende Sondag 13 September 2026 om 5:45

Ons is bevoorreg om 3 kosbare dames in ons kerkkantoor te hê wat elke dag met baie liefde en geduld dien. Estienne, Lidi...
02/09/2026

Ons is bevoorreg om 3 kosbare dames in ons kerkkantoor te hê wat elke dag met baie liefde en geduld dien.
Estienne, Lidia en Nicolette, woorde is te min om ons waardering vir julle op te som. Altyd ‘n glimlag, altyd ‘n vriendelike stem op die telefoon, altyd hande wat alles bymekaar hou.
Op sekretaressedag wil ons vir julle erkenning gee vir alles wat julle vir Wilgespruit doen. Dankie dat ons altyd trots kan wees op julle, julle 3 is die beste!

02/09/2026
30 Augustus Oggenddiens - Israel wil 'n koning hê!!
30/08/2026

30 Augustus Oggenddiens - Israel wil 'n koning hê!!

Address

H/v Wag-'n-bietjie En Mimosastrate
Roodepoort
1724

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27117642000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Wilgespruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share