14/06/2026
Die oorlogs-veld is jou brein. Die duiwel se gevaarlikse leuen is nie altyd 'n blatante valsheid nie, maar 'n half waarheid wat net genoeg waarheid bevat om soos wysheid te klink.
-Monrico
Vanut die hart van die slagveld