NG Kerk Reebok

NG Kerk Reebok Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Kerk Reebok, Church, 58 Impala Avenue, Reebok.

04/09/2026
Op Sondag, 06 September 2026 vind die informele erediens om 08:00 in die Reebok-kerkgebou plaas en sal dit ook regstreek...
04/09/2026

Op Sondag, 06 September 2026 vind die informele erediens om 08:00 in die Reebok-kerkgebou plaas en sal dit ook regstreeks digitaal uitgesaai word. Die skakel word hieronder verskaf. Die tweede, formele erediens begin om 10:00.
https://youtube.com/live/RtAJ34OhcXA?feature=share
Besoek ons webtuiste - ngkreebok.co.za

Vrouebediening bied  aan:Damestee - Saterdag 12 September 2026 om 10:00
01/09/2026

Vrouebediening bied aan:
Damestee - Saterdag 12 September 2026 om 10:00

Op Sondag, 30 Augustus 2026 vind die informele erediens om 08:00 in die Reebok-kerkgebou plaas en sal dit ook regstreeks...
28/08/2026

Op Sondag, 30 Augustus 2026 vind die informele erediens om 08:00 in die Reebok-kerkgebou plaas en sal dit ook regstreeks digitaal uitgesaai word. Die skakel word hieronder verskaf. Die tweede, formele erediens begin om 10:00.
https://youtube.com/live/GFN3_kq0dXM?feature=share
Besoek ons webtuiste - ngkreebok.co.za

Op Sondag, 23 Augustus 2026 vind die informele nagmaal erediens om 08:00 in die Reebok-kerkgebou plaas en sal dit ook re...
21/08/2026

Op Sondag, 23 Augustus 2026 vind die informele nagmaal erediens om 08:00 in die Reebok-kerkgebou plaas en sal dit ook regstreeks digitaal uitgesaai word. Die skakel word hieronder verskaf. Die tweede, formele nagmaal erediens begin om 10:00.
https://youtube.com/live/qYkYwKJGL0A?feature=share
Besoek ons webtuiste - ngkreebok.co.za

Senior Jeug:Op 16 Augustus het ons saam met ons Senior Sondagskoolkinders en ’n paar ouers ’n uitreik in Groot-Brakrivie...
18/08/2026

Senior Jeug:

Op 16 Augustus het ons saam met ons Senior Sondagskoolkinders en ’n paar ouers ’n uitreik in Groot-Brakrivier gedoen waar hulle Sop, brood en vrugte uitgedeel het.

Ons het weer geleer dat liefde en omgee geen grense ken nie – dit maak nie saak hoe iemand lyk of wie hulle is nie. Ons het soveel glimlagte, dankbaarheid en mooi oomblikke beleef.

Dit het ons ook weer laat besef hoe geseënd en dankbaar ons moet wees vir dit wat ons het. Soms vat ons die kleinste dinge in die lewe as vanselfsprekend, totdat ons sien hoeveel waarde daar in ’n eenvoudige glimlag, ’n bietjie tyd en ’n hand wat help, lê.

Dankie aan elke kind en ouer wat saam was. Ons het dalk iets kleins gegee, maar ons het soveel meer terug ontvang.

Groot dankie aan Pick 'n Veg (Helga en haar span) wat al ons groente en vrugte geskenk het.

Address

58 Impala Avenue
Reebok
6525

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27446966685

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Reebok posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category