Galilee Jesus Is Lord

Galilee Jesus Is Lord I am the LORD, and there is none else, there is no God beside me:

TROUEDAANTJIE EN SARA Baie geluk julle twee! Mag die Here se seën op julle huweluk rus tot Hy ons kom haal!
24/03/2019

TROUE
DAANTJIE EN SARA
Baie geluk julle twee! Mag die Here se seën op julle huweluk rus tot Hy ons kom haal!

19/02/2019

UPDATE CHEVERNÉ: 2019-02-18 @ 21h54

Cheverné was in teater vanan 19h00 en nou uit. Update ontvang.

Hi almal. Sys klaar.

Okay..... nie nuus wat ons wou hoor maar die steke is weer los.

Die probleem met haar maag is dat haar maagwand nie sterk genoeg is om aanmekaar aan te heg nie. So na die 3 de probeer slag het hulle besluit om haar maagwand te "reconstruct" deur middel van platic surgery.

Ons het nog n baie maar baie Lang pad wat voorle.

Haar maag is oop alweer en n oop maag beteken daar is baie groot risikos. Die grootste ene nou is "fistula" van die derms. Dit is basies gaaitjies in die derms wat kos en so.aan deur lek. So dit is glad nie goed nie.

Hy gaan haar nou 7 tot 10 dae net so los laat sy kan versterk en dan gaan hulle dit verder vat...

Sy moet so gou moontlik kan kos eet.

So bid vanaand asb.... ai die arme kind.

Tot slot som: haar hele maag gedeelte is baie swak. Niks weefsel hou nie en niks wil gesond word nie. So syt baie seer gekry in die maag area.

Sy is steeds gekoppel aan ventilator.

21/01/2019

BIBLE SCHOOL ON WHEELS. (TEN)
Come listen to the introduction at
Galilee Jesus Is Lord.
This could change your life!

Sunday Morning at 9H00
3 Fiat Street
Aureus
Randfontein

08/12/2018

Wonderlike Geesgevulde dienste..

30/11/2018

Almal wag vir Jesus!! Maar luister hierna!!

Bis saam met ons Boere vir die seisoen!
24/11/2018

Bis saam met ons Boere vir die seisoen!

Wow what a wonderfull Service.Thank you Prof Eric and Pt. Gert for a awesome service and a Word from God! God bless you!...
07/10/2018

Wow what a wonderfull Service.
Thank you Prof Eric and Pt. Gert for a awesome service and a Word from God!
God bless you!!!

Where the truth is preached09H00Ordaining service! All Galilee Word Ministries Pastors will be Ordained!Galilee Jesus Is...
06/10/2018

Where the truth is preached
09H00
Ordaining service!
All Galilee Word Ministries Pastors will be Ordained!
Galilee Jesus Is Lord Ministries
3 Fiat street Aureus
Randfontein

Dankie Dok Duimpie en al die ander wat so hard gewerk het om die samekoms n sukses te maak. Baie dankie Danie vir jou pl...
24/09/2018

Dankie Dok Duimpie en al die ander wat so hard gewerk het om die samekoms n sukses te maak. Baie dankie Danie vir jou plaas wat jy vir ons beskikbaar gestel het!

GOD het gesê! En Hy het ook gedoen wat Hy gesê het! Wonders en tekens soos daar lanklaas gesien is!
24/09/2018

GOD het gesê! En Hy het ook gedoen wat Hy gesê het! Wonders en tekens soos daar lanklaas gesien is!

Address

3 Fiat Street
Randfontein
1759

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Galilee Jesus Is Lord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Galilee Jesus Is Lord:

Share