Kruis-Pad Kerk

Kruis-Pad Kerk At Kruispad Church, we inspire individuals to integrate Godโ€™s Word into their daily lives, encouraging them to help others in return.

We are a family that has stood together through both challenging and prosperous times. Motivating individuals to weave Godโ€™s Word into their everyday lives, fostering a spirit of service to others.

liewe vriende,๐ŸŒฟDaar sal mรดre om 09:00 โ€™n lewendige preek-uitsending op Facebook wees vir almal wat graag wil inskakel en...
03/01/2026

liewe vriende,๐ŸŒฟ

Daar sal mรดre om 09:00 โ€™n lewendige preek-uitsending op Facebook wees vir almal wat graag wil inskakel en saam luister.

๐Ÿ‘‰ Skakel gerus in op die profiel van Gideon van Vollenstee.
Julle is ook hartlik welkom om saam te gesels en versoeke te rig na afloop van die boodskap.

Ons sien uit daarna om saam met julle tyd in die Woord te deel.

Groete en seรซn,
Gideon

Goeie more, liewe vriende ๐ŸŒฟ๐ŸŽ„๐ŸŽถ Skakel gerus vanoggend 09:00 in by on lewendige Kersdiens uitsending by Kruispad Kerk โ€“ Ra...
14/12/2025

Goeie more, liewe vriende ๐ŸŒฟ๐ŸŽ„

๐ŸŽถ Skakel gerus vanoggend 09:00 in by on lewendige Kersdiens uitsending by Kruispad Kerk โ€“ Randburg ๐ŸŽถ
Of kom sluit aan by ons in persoon.

๐Ÿ•˜ Tyd: 09:00
๐Ÿ“ Plek: Kruispad Kerk, Randburg

Kom vier die Christusfees saam met ons โ€“ โ€™n oggend van sang, hoop en โ€™n diep bewuswording van hoe hemel en aarde mekaar raak. Skakel in op die volgende: Gideon van Vollenstee Ons sien uit om julle te ontvang!

Skakel gerus in vir on โ€œliveโ€ uitsending vanoggend om 9:00. Gaan op Giden van Vollenstee se profiel vir die uitsending. ...
07/12/2025

Skakel gerus in vir on โ€œliveโ€ uitsending vanoggend om 9:00. Gaan op Giden van Vollenstee se profiel vir die uitsending. Groete, Kruispad kerk Randburg. Gideon van Vollenstee

Skakel gerus in vir on โ€œliveโ€ uitsending vanoggend om 9:00. Gaan op Giden van Vollenstee se profiel vir die uitsending. ...
23/11/2025

Skakel gerus in vir on โ€œliveโ€ uitsending vanoggend om 9:00. Gaan op Giden van Vollenstee se profiel vir die uitsending. Groete, Kruispad kerk Randburg. Gideon von Vollenstee

Skakel gerus in vir on โ€œliveโ€ uitsending vanoggend om 9:00. Gaan op Giden van Vollenstee se profiel vir die uitsending. ...
23/11/2025

Skakel gerus in vir on โ€œliveโ€ uitsending vanoggend om 9:00. Gaan op Giden van Vollenstee se profiel vir die uitsending. Groete, Kruispad kerk Randburg.

20/06/2025

๐Ÿ•Š๏ธ Jyโ€™s hartlik uitgenooi!
Sondag, 22 Junie 2025 | Tema: "Ware Versoening begin by Waarheid"

Ware versoening is nie net โ€™n emosie nie โ€“ dit is โ€™n pad van waarheid en identiteit. Kom ontdek wat dit beteken om in ware vrede en herstel te leef โ€“ met God, met ander, en met jouself. Dis iets wat ons almal moet deurgaan om werklik in die Koninkryk van God te leef.

๐Ÿ“ Besoek ons in persoon
๐Ÿ“… Datum: Sondag, 22 Junie 2025
โฐ Tyd: 09:00
๐Ÿ“ Plek: Kruispad-kerk, cnr Elize rd en Malibongwe, Ruiterhof, Randburg.

๐Ÿ“ฒ Of skakel in op Facebook Live!
Volg Gideon van Vollenstee vir die regstreekse uitsending van die diens.

๐Ÿ™ Donasies is baie welkom โ€“ jou ondersteuning help ons om die boodskap van versoening verder te dra.

Kom hoor. Kom groei. Kom vind vrede in waarheid.
Kruis-Pad Kerk

Mighty Men Conference Joburg Karl Schmitt Erika Vorster Trilogy Martial Arts City Hill Church Johannesburg

๐ŸŒŸ Sluit by ons aan vir Sondagdienste! ๐ŸŒŸOp soek na 'n plek van vrede en gemeenskap? Kom sluit by ons aan hierdie Sondag!D...
29/01/2025

๐ŸŒŸ Sluit by ons aan vir Sondagdienste! ๐ŸŒŸ

Op soek na 'n plek van vrede en gemeenskap? Kom sluit by ons aan hierdie Sondag!

Diens Tye:

08:00 - Engelse Diens
09:30 - Afrikaanse Diens
Ons kan nie wag om jou en jou gesin te verwelkom nie! ๐Ÿ™

Bankbesonderhede vir Donasies:

Bank: ABSA
Rekeninghouer: PRESBYTERIAANSE KERK
Rekeningnommer: 170 148 460

Deel asbb hierdie pos en voel vry om jou vriende en familie uit te nooi. Sien jou daar! ๐Ÿ˜Š

Kom Beleef die Woord in applikasie elke Sondag!Besonderhede onderaan!
22/01/2025

Kom Beleef die Woord in applikasie elke Sondag!
Besonderhede onderaan!

21/01/2025

Dear Friends,

As we enter the Sabbath year, a time for rest and renewal, we invite you to join us in strengthening our faith and deepening our connection with God. This is an opportunity to reflect on our lives and nurture our bonds with the community.

Our Church has a vision to grow financially and better serve our community. If you feel led to contribute, we would greatly appreciate your support. Your donation will help us continue our mission and expand our services.

Our banking details are as follows:

Bank: ABSA
Account Holder: PRESBYTERIAANSE KERK
Account Number: 170 148 460

We value every contribution and thank you for your support. May this Sabbath year bring you a time of peace and renewal.

Warm Regards,
Gideon - Kruispad Church

21/01/2025

Liewe Vriende,

Die Sabatsjaar is n tyd van rus en vernuwing, n tyd om ons geloof te versterk en nader aan God te kom.

Dit is n geleentheid om ons lewens te heroorweeg en ons bande met die gemeenskap te versterk. Ons Kerk het n visie om finansieel te groei en ons gemeenskap beter te dien. As jy voel dat jy n bydrae wil maak sal ons dit baie waardeer. Jou donasie sal ons help om ons missie voort te sit en ons dienste uit te brei. Ons Bank beaonderhede as volg:

Bank ABSA,
Rekening houer: PRESBETERIAANSE KERK,
Rekening nommer: 170 148 460

Ons waardeer elke bydrae en dankie vir jou ondersteuning. Mag die Sabatjaar vir jou n tyd van Sรซen en vernuwing wees Vriendelike Groete, Gideon - Kruispad Kerk.

Address

Presbyteriaanse Kerk , HV ELise Weg & Malibongwe-Rylaan Ruiterhof
Randburg
2194

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruis-Pad Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category