NG Kerk Randburg

NG Kerk Randburg 'n Geestelike tuiste vir stadmense van die 21ste eeu ... waar elkeen kan groei, sorg en dien.

06/09/2026
Kyk wat gebeur alles by NG Randburg.
04/09/2026

Kyk wat gebeur alles by NG Randburg.

Ons d**k aan die Kemp familie met die afsterwe van Johan na 'n lang siekbed.
29/08/2026

Ons d**k aan die Kemp familie met die afsterwe van Johan na 'n lang siekbed.

Wat gebeur by NG Randburg? Sien jou 9:00 Sondag dan prys ons Sy naam.
28/08/2026

Wat gebeur by NG Randburg? Sien jou 9:00 Sondag dan prys ons Sy naam.

Kyk wat gebeur als by NG Randburg! Kom ondersteun ons wynveiling ten bate van ons uitreikaksie.
21/08/2026

Kyk wat gebeur als by NG Randburg! Kom ondersteun ons wynveiling ten bate van ons uitreikaksie.

Elke jaar hou ons hierdie wynveiling om fondse bymekaar te maak vir ons Kerskardoes-projek. Die wyn wat jy nou koop, hel...
20/08/2026

Elke jaar hou ons hierdie wynveiling om fondse bymekaar te maak vir ons Kerskardoes-projek. Die wyn wat jy nou koop, help om 'n kerspakkie te finansier. Kry jou kaartjies!

Address

H/v Doverstraat En Vinelaan
Randburg
2194

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Randburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Randburg:

Shortcuts

Share