Aan die Berg NG Kerk

Aan die Berg NG Kerk God, deur ons, vir almal

Ons aanbid die drie-enige God. Ons aanvaar in liefde verantwoordelikheid vir mekaar. Ons reik met deernis na ons gemeenskap uit.

Sien julle Sondag by ons Lentesangdiens met orrel, tjello, trompet en koor om 09:00! Kom beleef die vreugde van lofprysi...
04/09/2026

Sien julle Sondag by ons Lentesangdiens met orrel, tjello, trompet en koor om 09:00! Kom beleef die vreugde van lofprysing en geloof saam met ons.

Ons aflewering van maalvleis en vrugte aan Claremont en Newlands gebeur DV Saterdag  5 SeptemberVrugte word ook by Tshep...
03/09/2026

Ons aflewering van maalvleis en vrugte aan Claremont en Newlands gebeur DV Saterdag 5 September
Vrugte word ook by Tshepo, Ry-Ma-In en Huis Aasvoëlkop afgelewer. Bring gerus jou gaar, gevriesde vleis kerk toe tussen 09:30 en 10:00 of kom bêre vooraf in die kerkkombuis se vrieskas.
Dankie vir geldelike bydraes in ons Voedselfonds om ook al die ander projekte te ondersteun: weeklikse toebroodjies vir Doreen se trolliemense, Lesedi naskoolsentrum se middagetes en ook die taxigelde om Claremont se mense aan te ry Bergbron- kerk toe.
*Aan-die-Berg Gemeente
ABSA 730580045*
Verwysing: Voedselfonds
Dankie aan almal vir getroue ondersteuning.

Goeiedag, hiermee die skakel vir die Lentesangdiens met ADB Kerkkoor om 09:00 Sondag 6 September 2026
03/09/2026

Goeiedag, hiermee die skakel vir die Lentesangdiens met ADB Kerkkoor om 09:00 Sondag 6 September 2026

Almal is welkom!
03/09/2026

Almal is welkom!

Goeiedag, hiermee die skakel vir die erediens van Sondag 30 Augustus 2026 om 09:00 gelei deur ds Servaas de K**k
28/08/2026

Goeiedag, hiermee die skakel vir die erediens van Sondag 30 Augustus 2026 om 09:00 gelei deur ds Servaas de K**k

Aan-die-Berg 2026 08 31Erediens om 09:00 gelei deur ds Servaas de ...

27/08/2026
Almal word hartlik uitgenooi na ons Lente Lofsangdiens die 6de September om 09:00. Kom beleef die vreugde van lofprysing...
22/08/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons Lente Lofsangdiens die 6de September om 09:00. Kom beleef die vreugde van lofprysing en geloof saam ons!

Address

Randburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Sunday 09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aan die Berg NG Kerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share