Collage Kerk Kinderstad

Collage Kerk Kinderstad Collage Gemeente is 'n plek waar kinders welkom is. Dis meer as net 'n Sondagoggend diens. Dit gaan oor pret, verhoudinge en Jesus.

23/07/2026
03/06/2026

ONS GAAN KAMP...moet nie uitmis op hierdie awesome geleentheid waar ons baie pret gaan hê, terwyl ons Jesus beter leer ken en leer om die Bybel te geniet. 17 tot 19 Julie

05/04/2026

Laat die kindertjies na My toe kom…
Een van die mooiste prentjies vir my is kinders in die kerk op Paasnaweek.
Maak nie saak of hulle besig, moeg, aan die slaap of verveeld is nie… dis ’n fondasie op die Rots wat hulle hele lewe sal bepaal.
BRING HULLE KERK TOE!

EQ4Kids Werkswinkel vir OuersWil jy jou kind beter verstaan?Kom leer hoe jou kind se temperament werk – en ook jou eie!H...
23/03/2026

EQ4Kids Werkswinkel vir Ouers
Wil jy jou kind beter verstaan?
Kom leer hoe jou kind se temperament werk – en ook jou eie!
Hierdie praktiese werkswinkel help jou om:
• Jou kind se gedrag beter te verstaan
• Sterker verhoudings te bou
• Met meer geduld en wysheid op te tree
Kom groei saam met ons en maak ouerskap makliker én meer betekenisvol.
Bespreek jou plek vandag!
https://subspla.sh/frn76qs

Awesome groep volunteers wat vandag by die Kinderstad en Radikaal gehelp het.... Saad on goeie grond!!!
15/02/2026

Awesome groep volunteers wat vandag by die Kinderstad en Radikaal gehelp het.... Saad on goeie grond!!!

17/01/2026

Ons is opgewonde om die jaar so te begin. Voorbereiding vir ons Kinder en Tiener bedieningsoggend, ons is reg vir 2026.

16/01/2026

Ons is reg vir 2026. Toddler Time, Kinderstad en Zone 7 begin Sondag 9:00 by Collage

08/12/2025

Laaste Kinderstad dag van 2025. So blessing om saam met al hierdie awesome Kids van Collage te 'journey' met so GREAT span volunteers.

Address

Gypsum Street
Pretoria
0081

Opening Hours

09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Collage Kerk Kinderstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Collage Kerk Kinderstad:

Shortcuts

Share

Category