SinMaak

SinMaak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from SinMaak, Religious Center, Pretoria.

Lees die Bybel, dit sal SinMaak! - Wanneer ons God se Woord bestudeer, geld die frase Lege Scripturam, clarescet: Lees die Skrif; dit sal duidelik word, so openbaar die Here Homself ook aan ons, elke dag!

OORDENKING | Efesiërs 2: 3-10 Skriflesing: Efesiërs 2: 3-10Fokusvers: Efesiërs 2:4 Tema: maar God is ryk in sy barmharti...
02/09/2026

OORDENKING | Efesiërs 2: 3-10

Skriflesing: Efesiërs 2: 3-10
Fokusvers: Efesiërs 2:4
Tema: maar God is ryk in sy barmhartigheid
Liturg: Ds. Erasmus Venter

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

BYBELSTUDIE | Efesiërs 2: 3-10Skriflesing: Efesiërs 2: 3-10Vandag sal die stelling, ‘maar God is ryk aan barmhartigheid’...
02/09/2026

BYBELSTUDIE | Efesiërs 2: 3-10

Skriflesing: Efesiërs 2: 3-10
Vandag sal die stelling, ‘maar God is ryk aan barmhartigheid’ vir ons SinMaak wanneer ons saam die teks lees. Ons was dood in ons sonde, maar God … maar God is ryk in barmhartigheid. Kom maak saam sin van die Here se genade in sy groot rykheid van genade en barmhartigheid.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

BYBELSTUDIE | Efesiërs 1:15-20 Vandag lees ons saam in Efesiërs 1:15-20 om van die wil van die Here te kan SinMaak. Ons ...
19/08/2026

BYBELSTUDIE | Efesiërs 1:15-20

Vandag lees ons saam in Efesiërs 1:15-20 om van die wil van die Here te kan SinMaak. Ons sien hoe Paulus iets doen waaraan ons nie altyd d**k nie - hy dank God vir die geloof van mede-gelowiges. Wanneer laas het ek en jy gebid en dankie gesê vir ‘n mede-gelowige se geloof. Lees saam Efesiërs 1:15-20, dit sal SinMaak.

Ons lees vandag saam in Bybelstudie van Efesiërs 1v15-20 en ons sie...

OORDENKING | Efesiërs 1: 15-20Paulus skryf aan Efese en nadat hy die Here geloof en geprys het vir alles wat God vir ons...
19/08/2026

OORDENKING | Efesiërs 1: 15-20

Paulus skryf aan Efese en nadat hy die Here geloof en geprys het vir alles wat God vir ons doen, sien ons Paulus gaan nou oor in ‘n gebed vir die gelowiges in die gemeente. Hy dank God vir hulle geloof en vra vir Wysheid en openbaring vir die kennis van wie God is. Mag ons ook God dank vir mekaar se geloof en bid dat ons geestelikeoë - ons hart se oë mag oop gaan.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

OORDENKING | Efesiërs 1: 7-14Ons beleef baie druk en soms met al die moeilike tye waardeer ons gaan, vergeet ons dat ons...
12/08/2026

OORDENKING | Efesiërs 1: 7-14

Ons beleef baie druk en soms met al die moeilike tye waardeer ons gaan, vergeet ons dat ons reeds erfgename van God is en verseël is deur die Heilige Gees. Mag ons lewe in die feit dat ons reeds kinders is van God, vergewe en gered deur die offer van Christus.

Skriflesing: Efesiërs 1:7-14Tema: Ons is reeds erfgename van God. ...

BYBELSTUDIE | 12 Augustus 2026 Vandag lees ons saam Efesiërs 1: 7-14 en saam kan ons SinMaak van wat die Here se wil vir...
12/08/2026

BYBELSTUDIE | 12 Augustus 2026

Vandag lees ons saam Efesiërs 1: 7-14 en saam kan ons SinMaak van wat die Here se wil vir ons leer en openbaar. Mag die deel van Efesiërs vir elkeen van ons SinMaak soos ons daardeur werk!

Bybelstudie oor Efesiërs 1: 7-14Tema: Ons is REEDS erfgename van G...

PREDIKING | 9 Augustus 2026Skriflesing: Openbaring 14: 1-20 Fokusvers: Openbaring 14: 12, 13Preek Reeks: Kerk, moenie lê...
09/08/2026

PREDIKING | 9 Augustus 2026

Skriflesing: Openbaring 14: 1-20
Fokusvers: Openbaring 14: 12, 13
Preek Reeks: Kerk, moenie lê soos een wat dood is nie!
Gedagte: Watter stempel is in jou paspoort?
Tema: Jou volharding sal met rus beloon word, die lam bewaar sy volk!

Skriflesing: Openbaring 14: 1-20 Fokusvers: Openbaring 14: 12, 13...

BYBELSTUDIE | 05 Augustus 2026Vandag is ons besig met die boek van Efesiërs. Ons gaan SinMaak van Efesiërs 1: 1-6. Ons w...
05/08/2026

BYBELSTUDIE | 05 Augustus 2026

Vandag is ons besig met die boek van Efesiërs. Ons gaan SinMaak van Efesiërs 1: 1-6. Ons word aangeneem as kinders van God deur die werk van Christus aan die kruis. Dit het egter baie jare van te vore al reeds begin deur die uitverkiesing voor die grondlegging van die aarde - D**k so daaraan, voordat God die aarde en alles daarop geskep het, was ons al uitgekies as kinders van God om gered te word en geloof te ontvang deur Christus. Leef in daardie sekerheid elke dag!

Skriflesing: Efesiërs 1v1-6Tema: Ons is uitverkies deur God se gen...

OORDENKING | 05 Augustus 2026'n Kort oordenking oor Efesiërs 1:1-6 nadat ons saam Bybelstudie gedoen het en nou dat die ...
05/08/2026

OORDENKING | 05 Augustus 2026

'n Kort oordenking oor Efesiërs 1:1-6 nadat ons saam Bybelstudie gedoen het en nou dat die teks vir ons SinMaak.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

PREDIKING | 2 Augustus 2026Skriflesing: Openbaring 13v1 - 18 Fokusvers: Openbaring 13v2, 14  Preek Reeks: Kerk, moenie l...
02/08/2026

PREDIKING | 2 Augustus 2026

Skriflesing: Openbaring 13v1 - 18
Fokusvers: Openbaring 13v2, 14
Preek Reeks: Kerk, moenie lê soos een wat dood is nie!
Preek Tema: God waarsku sy kerk, leer daarom die vyand se slinkseplan ken!

Skriflesing: Openbaring 13: 1-18 Fokusvers: Openbaring 13: 2, 14 ...

Address

Pretoria
0183

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SinMaak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to SinMaak:

Shortcuts

Share