11/05/2026
Ek is 'n Huweliksbeampte wat spesialiseer in die Plegtigheid en Bevestiging van Christelike en Burgerlike Huwelike.
Ons reis na enige trouplek wat jy in Suid-Afrika gereël het om jou huwelikseremonie uit te voer.
Jou Huweliksregistrasie by Binnelandse Sake is in ons hande!
Laat ons deel wees van jou spesiale dag!
Bel ons: 072 192 1736 en bespreek Pastoor Willie de Jongh
[email protected]
www.weddingcrystals.co.za
❤️❤️❤️