04/06/2026
πΏπ 'n Nuwe Hoofstuk in Afrikaanse Onderwys Begin in die Tuinroete! ππΏ
Doxa Deo Opvoedkunde plant nΓ³g 'n skool β en hierdie keer in die pragtige Tuinroete!
Doxa Deo Opvoedkunde en Die MOS Inisiatief vat hande om Hartland Akademie te vestig, 'n Christus-gesentreerde Afrikaanse laerskool in die hart van die asemrowende Hartland Lifestyle Estate in Mosselbaai.
Ons droom is om 'n skoolgemeenskap te bou waar kinders nie net akademies groei nie, maar ook geestelik, emosioneel en sosiaal ontwikkel in 'n veilige en waardegedrewe omgewing.
β¨ Afrikaans as moedertaalonderrig
β¨ Christus-gesentreerde waardes
β¨ Toekomsgerigte opvoeding
β¨ GeleΓ« in die pragtige Hartland Lifestyle Estate
π’ Inskrywings vir 2027 is nou oop!
Hartland Akademie sal kinders vanaf Graad RRRR tot Graad 7 verwelkom en sien daarna uit om saam met gesinne 'n nuwe generasie leiers, denkers en geloofshelde groot te maak.
π Besoek ons vandag by: [www.hartlandakademie.co.za](http://www.hartlandakademie.co.za)
Hartland Akademie β Waar geloof, karakter en uitnemendheid saam groei.
#2027