Ons Bybel

Ons Bybel Wie of wat is die Ligtoring in jou lewe. Ek wil die jaar 2014, elke Sondag se boodskap met almal deel. Almal wat na genoeg aan hom is kan hom sien.

Die tema in ons kerk gaan oor beloftes wat GOD aan ons gemaak het. As ons hom kon vergelyk met iets wat ons elke dag kan sien, d**k aan 'n ligtoring. In die swaartste weersomstandighede/ Storm ( in jou lewe) is Hy altyd sigbaar en daar om jou te waarsku en te lei na veiligheid. Hou jou op koers en laat jou nie gestrand, hoe nader jy is aan Hom hoe duideliker sal jy sien en veiliger sal jy voel wan

t hy lei jou, sy lig gaan nooit dood nie en hy toring uit bo alles. Wees altyd so na aan jou God soos moontlik, hou Hom in jou sig en Hy sal jou altyd lei. Ek hoop ek sal 'n paar mense bereik wat dalk nie kerk toe kan gaan weens omstandighede nie. Sou daar enige iemand in die Moot area wees wat graag sal wil kerk toe gaan en nie kan om een of ander rede nie, ek is meer as bereid om sulke mense te gaan haal en saam met my kerk toe te vat. Ek voel dit is tyd dat ons volk terug gaan kerk toe en die wat dalk nie kan nie hier ietsie vir die siel kan kry, laat my weet sou daar enige een wees wat graag saam my sal wil kerk toe gaan. Ons kan 'n reeling tref om julle te kom ophaal op 'n Sondag oggend. Mense in Pierneefrand en Villieria/ Moregloed omgewing alleenlik asb. Volg die page en kry die boodskap van ons groot Vader uit aan almal.

06/02/2018

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Bybel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share