03/04/2026
✝️ Goeie Vrydag ✝️
Vandag staan ons stil by die kruis…
by Jesus se liefde, opoffering en genade. ❤️
Isaiah 53:5
But He was wounded for our transgressions,
He was crushed for our wickedness.
The punishment for our well-being fell on Him,
and by His wounds we are healed.
Mag hierdie naweek jou hart vul met dankbaarheid
vir die grootste geskenk wat ooit gegee is —
Jesus Christus.🙏🏼
Mag Sy liefde jou dra,
Sy vrede jou omvou
en Sy genade jou elke dag nuut maak. ✨
Geseënde Goeie Vrydag 💛