Koinonia Christensentrum

Koinonia Christensentrum Die Gemeente wat OMGEE. In die gemeenskap, vir die gemeenskap.

JP Fourie is by die huis na sy verskriklike motorongeluk in die VSA twee weke terug.Lifeline Ambulaansdienste het JP gis...
09/08/2026

JP Fourie is by die huis na sy verskriklike motorongeluk in die VSA twee weke terug.
Lifeline Ambulaansdienste het JP gisteraand op die lughawe ingewag en hom huistoe vervoer na 3 baie lang vlugte vanaf die VSA.
Hy is in geweldige pyn, maar ons dank die Here hy is terug by die huis.
Bid asseblief saam met ons vir genesing in hierdie lang pad van herstel wat vir hom voorlê.

Address

763 Van Der Hoff Road
Pretoria
0082

Opening Hours

09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koinonia Christensentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Koinonia Christensentrum:

Shortcuts

Share